Hey man, 1 x groot doos

In Park soos 'n poes deur griffinRek jou bek

Ek raak sommer dik die bliksem in as ek mense sien wat in die gestremde parking bays gaan park. Die fok weet, daar gaan ‘n spesiale plek in die hel wees net vir hierdie konte.

Vat byvoorbeeld hierdie doos: HYMAN 1 EC


Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook… as jy ‘n poes op straat sien, neem ‘n kiekie en stuur dit vir ons doos@watkykjy dot co dot za

Hierdie post is 65 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 478,711 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinHey man, 1 x groot doos

Gooi Comment