Hardly a Davidson

Luister man, ons het nou ‘n moerse debat aan hier by die kantoor!  Ons klomp manne skiem dat die help-my-trap wat ek gebou het is moerse lekker, en met ‘n kakhuis vol customizations en tos, including (but not limited to) ‘n performance carb, performance exhaust, etc dink ons die 80kmph en 50km/l is nie te bad nie. 

Die vrouens in ons afdeling however stem nie so lekker saam nie, en tune die ding is woes zef…

So we decided to put it to the vote, and herewith we present to you ‘n foto van die outjie….  Voel vry om dit op die site te sit, dan hoor ons biejtie wat die general public daar buite van dit dink as jy wil..

May the best man (or woman) win :)

Cheers bra, gooi mielies!
Johan

hardly a davidson

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Spec-takel. Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

38 Comments

  1. DC
    Posted October 1, 2012 at 2:57 pm | Permalink

    Ek wil net weet of jy details gaan opsit / post iewers sodat mens jou eie een kan bou of iets.

    Dit lyk my soos ‘n moerse lekker speelding.
    En kan maklik wees om gou kafee toe te ry.

  2. David
    Posted October 1, 2012 at 3:00 pm | Permalink

    Naaais

  3. Floyd
    Posted October 1, 2012 at 3:00 pm | Permalink

    EXCELLENT! Well done bra!

  4. mo
    Posted October 1, 2012 at 3:06 pm | Permalink

    defnitief beter as n bicycle.. goeie werk!

  5. Slap Slet
    Posted October 1, 2012 at 3:07 pm | Permalink

    SA se eie Ghost Rider…. Kort net 'n antenna!!

  6. werner
    Posted October 1, 2012 at 3:10 pm | Permalink

    awesome wiele bra

  7. Slap Slet
    Posted October 1, 2012 at 3:13 pm | Permalink

    Jirre Pappie… Die ding is wild man!!

  8. marike
    Posted October 1, 2012 at 3:20 pm | Permalink

    Ek is 'n chick en ek smaak dit kwaai!
     
    Kan ek die dude se nommer kry asseblief?

  9. Doosdief de Lange
    Posted October 1, 2012 at 3:24 pm | Permalink

    50 Km / L ………….dit klink befok!!!  En 80 Kmph is baie vinniger as wat mens in elk geval op ons kak paaie kan ry!!
    Waar plaas mens 'n bestelling??

  10. Derkie Putter
    Posted October 1, 2012 at 3:48 pm | Permalink

    bra, miskien moet julle die seat af haal, dan sal die tjerries hom woes kwaai smaak!

  11. Jagter
    Posted October 1, 2012 at 3:58 pm | Permalink

    Fokkit. Daai ding is so zef dit dit amper cool is.
    Behalwe natuurlik dat jy ver-steek-seker jou tande gaan uitval met daai verpisting van 'n briek.

  12. Evert
    Posted October 1, 2012 at 4:02 pm | Permalink

    Ek dink dit lyk fokken smart.
    Dit lyk of jy baie moeite gedoen het.
    Moet nou net nie kak stickers gaan plak of daai toutjies laat afhang by die handlebars nie. Los hom nou net so kaal.

  13. Nic
    Posted October 1, 2012 at 4:16 pm | Permalink

    Zef

  14. Dirk Diggler Diktros
    Posted October 1, 2012 at 4:22 pm | Permalink

    Ditto.  Zef.  En nie in n nice way nie.  In n gay way.  DDD

  15. #1 Pisscat!
    Posted October 1, 2012 at 4:25 pm | Permalink

    Fok dit…. enigiets met trappe is kak !

  16. Rooimier
    Posted October 1, 2012 at 4:35 pm | Permalink

    Van 'n afstand lyk dit gladnie sleg nie, maar sit bietjie groter en meer fotos op… Dis nie 1989 nie! 

  17. Laaitie
    Posted October 1, 2012 at 5:18 pm | Permalink

    Ek dink dit beskik net die regte hoeveelheid Zef om nogsteeds cool te wees.Sit hom in mass-production in en noem dit n "Kawazeffie"

  18. Prof. Bokdrol
    Posted October 1, 2012 at 5:25 pm | Permalink

    Jirre Johan, wiff all due respeck en alles bra, maar daai ding is Zeffer as 'n hele fokken Cortina Expo op Brakpan. Hy sit die Z in Zef. As jy vir 'n goose in Danville gaan kuier met daai ding skiem ek haar pa gaan op jou afstorm met 'n haelgeweer: "Luister boetie, jy kan my dogter naai, jy kan my vrou ass-jab, jy kan MY selfs ass-jab, maar jy parkeer nie daaaaai fokken ding in my driveway waar die bure hom kan sien nie, OK?" Zef sal te fokken skaam kry om saam met daai ding in die openbaar gesien te word. Wel dis my beskeie mening, in elk geval – en noudat ek hopelik die dames in die kantoor se guns gewen het, sê vir hulle om bietjie foudies van hulle tiete te gooi om dankie te sê vir die ondersteuning?

  19. dtrypt
    Posted October 1, 2012 at 7:11 pm | Permalink

    hang af waar jy jou bevind… ek skiem as jy in die Transvaal is gaan mense jou in die gesig poes. in Kloofstraat hier in die Kaap sal jy die hipsters ereksies gee… ek persoonlik dink dis cool…

  20. Die Vrotkol
    Posted October 1, 2012 at 7:36 pm | Permalink

    Lekker Eierklitser !

  21. Vuilkak
    Posted October 1, 2012 at 7:51 pm | Permalink

    Vrouens is reg. ALTYD ref. Zef met umlauts, trompette en uitroeptekens. Die hele kaboedel. What the FUCK were you thinking boy?!

  22. Annerman
    Posted October 1, 2012 at 9:50 pm | Permalink

    Die trampoline springs op die vurke maak hom zeffer as zef. 

  23. Posted October 1, 2012 at 10:37 pm | Permalink

    Dis pielle!

  24. AtomicBong
    Posted October 1, 2012 at 11:34 pm | Permalink

    Dis benaai, kan ek een koop? Beat my 6.5km/l guzzler moet ek se! As ek die swart gevaarte koop sal ek dalk my naaiding meer gereeld na n movie toe kan vat met vandag se plofsous pryse! Ek gee dus 11/10.

  25. Boerseun
    Posted October 2, 2012 at 8:07 am | Permalink

    Daai ding is befok Zef , mense gaan meer lag as bewonder, vat weg daai trappe fokkit

  26. Derkie Putter
    Posted October 2, 2012 at 8:14 am | Permalink

    Julle gaan moet plek maak vir n E tag bra, en waas daai water bottelhouertjie op die frame, n man het darm n verversing nodig vir die optraand trap my lanie.

  27. DMS
    Posted October 2, 2012 at 8:20 am | Permalink

    Work of art—-BEFOK

  28. Joster
    Posted October 2, 2012 at 8:53 am | Permalink

    Super Cool!!

  29. Johan
    Posted October 2, 2012 at 9:18 am | Permalink

    Ok, net vir die manne wat nie die idee van 'n "help-my-trap" verstaan nie….  Dit was 'n bicycle, wat nou 'n engine op het.  Maar die issue met die trappe en die rede dat ek dit nie kan afhaal nie is dat mens die trappe moet gebruik om die ding te start, en as jy by 'n robot wegtrek, moet jy die eerste 3 meter trap, en dan kan jy die clutch drop, en die engine sal die res doen.  'n Ander nice feature van die trappe is die feit dat jou voete actually erens het om op te rus, en jy dit nie heeltyd in die lug hoef te hou nie…. 
    En dit was juis die hele idee van die begin af, om daai outydse memory van 'n help-my-trap weer terug te bring, maar om dit 'n bietjie op te spice met 'n look wat jy nie elke dag sien nie.  So ja, call it zef, call it cool, maar as die aap wat die ding gebou het, skiem ek persoonlik dat ek my goal bereik het met hierdie creation.
     
    Big-ups vir die bra's daar buite wat dit smaak. As julle vir my die bicycle bring, kan ons iets uitwerk dat ek hom vir jou convert, en die vir die manne wat tune dis 'n pot snot, onthou dat die petrol prys WEER vanaand opgaan, en terwyl die res van julle dit in julle sakke voel, gaan my weeklikse petrol uitgawe op van R22 na 'n skamele R24 toe, which is a price I can gladly afford, ongeag hoe zef dit ookal mag wees…
    Peace out

  30. Posted October 2, 2012 at 9:46 am | Permalink

    Man dit lyk pis cool is dit te koop

  31. Derkie Putter
    Posted October 2, 2012 at 9:59 am | Permalink

    bra, skiem jy jy kan vir my n Ford V6 3.0L conversion doen, ek skiem jy sal net die suspension moet op tjoen, en ek soek n 2 seater, ek wil my niggie agter op kan gooi (ok sy is effe extra size, maar ek sal mooi laai met die forklift) mens weet mos nooit of jy bietjie wors aksie gaan inpak op ford klapperkoppie nie , so wels sommer n eksta size stand ook op.

  32. BOOMSLANG
    Posted October 2, 2012 at 12:46 pm | Permalink

    Hey Johan,
    Jy het n mooi job gedoen om n baie classic, maar tog bitterig kak op die oog help-my-trap in iets te omskep wat baie befok lyk! Jy het definitief jou goal beryk. Goeie werk!

  33. Posted October 2, 2012 at 1:16 pm | Permalink

    die bike is fokken mooi. hou op kak praat. collectors item.

  34. Posted October 2, 2012 at 1:19 pm | Permalink

    Wat's verkeerd met my email of my naam?

  35. Verbaas
    Posted October 2, 2012 at 4:42 pm | Permalink

    Pick n Pay Argus hier kom ek. 

  36. Die Vrotkol
    Posted October 2, 2012 at 10:24 pm | Permalink

    Die Petrol Pryse , het wel nou opgegaan Johan , maar daar gaan darm fokkol van jou oorbly as een of ander Gemaskerde Sopbeen in n Taxi , of 18 Wheeler , jou misgis vir n Briekmerk , en die KAK uit jou uit ry . Safety First . 
    Steve met die Krap hand .

  37. Balsak
    Posted October 3, 2012 at 8:53 am | Permalink

    Pis cool Bra, mass produce die fokker! Jy sal geld maak soos dassie kak!

  38. Derkie Putter
    Posted October 3, 2012 at 12:32 pm | Permalink

    ek weet darm nie Balsak… dassie kak geld koom nie zol nie, ek verkies my zak in rand

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">