Hardly a Davidson – deel II

Jis Griff,

Ek check die manne gooi woes comments daarso!  Some love, some hate it.  Dis net wat ons wou sien! Ek check ‘n paar mense het gevra vir meer pics, so hier is nog paar kiekies, van voordat hy geconvert is tot nou, sou jy dit wou add ;)
Cheers bra!
Johan

hardly a davidson 1

hardly a davidson 2

hardly a davidson 3

hardly a davidson 4

hardly a davidson 5

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Spec-takel. Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

7 Comments

  1. Evert
    Posted October 2, 2012 at 10:28 am | Permalink

    Ek het in die ander comments ook gese, dit lyk of daar baie moeite ingegaan het. Wie het die ingenieur werk gedoen? Dit lyk na 'n fokken netjiese job.
    'n Paar whitewall tyres sal hom miskien nog meer 'n outydse look gee.
    Sit asseblief 'n kakhuis van foto's van die kleiner detail erens op en post die link of so iets.
     

  2. Joster
    Posted October 2, 2012 at 1:35 pm | Permalink

    Fokken baie cool!!

  3. Prof. Bokdrol
    Posted October 2, 2012 at 1:42 pm | Permalink

    Johan, in alle eerlikheid is dit nogal 'n vernuftige stukkie ingenieurswese daardie, en dit tickle my fancy op 'n meganiese vlak – welgedaan! Esteties is ek minder entoesiasties oor die gedrog, en laastens lyk dit helaas of my devious plan om jou kantoordames te kry om hulle tiete vir ons te flash klaaglik misluk het…fok.

  4. Kattewales
    Posted October 2, 2012 at 8:58 pm | Permalink

    Daai ventilated discs vat die eerste prys! 80-0 in 10 meter? Befokte scooter tjomma!
    As hierdie vleisboek was het die laaik knoppie aanhou doos.

  5. Die Vrotkol
    Posted October 2, 2012 at 10:28 pm | Permalink

    JARRE , die ding is fokkin Kwaai , ekse ! 

  6. Vuilkak
    Posted October 3, 2012 at 2:56 pm | Permalink

    Klink dit soos 'n Harley? Want dan is dit 'n pot kak.

  7. Johan
    Posted October 4, 2012 at 1:35 pm | Permalink

    lol, nee, Vuilkak, hy klink soos 'n properse piskriek 2 stroke enjin'tjie ;), hence HARDLY-a-Davidson… hahaha!
     
     
     
     
     

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">