Felix Baumgartner se supersonic freefall

In Fokken Main Videos deur griffin3 Eiertjies

Nie genoeg nie? Check die Lego version sommer ook.

Deel met jou tjommies!

    griffinFelix Baumgartner se supersonic freefall

    Comments

    1. Vuilkak

      Die Lego mannetjie het sy poes af geval. Dit was cooler…

    2. Bokbal

      eek wonner offie airforce vir daai ou toppie hanne geklap het toe hy dit in die '60 gedoen het?  Hy het  darem seker 'n naweekpas gekry.
      ek het 'n idea hy het langer as Boomtuinier gevryval.
      Toe ek nog gespring het was daar 'n storie van 2 Russe wat ook van fokken hoog gespring het. Die een dude moes vryval en die ander dude moes check hoe ver hy sy canopy kon ry.  Die 2de dude het blykbaar verkluim.

    Gooi Comment