So gepraat van duik – Zefshop is weer terug online vir die van julle wat nie geweet het nie en vir slegs vandag is daar is 'n special op Watkykjy se "Kom ons fokken duik!" t-shirts.
Daar is nie baie oor nie. Click op die pic om deur te skiet:
En hier is sommer vir julle bietjie heavy metal op twee cello's. Welcome To The Jungle:
Comments
nice nip