Die Antwoord – Fatty Boom Boom (official music video)

In Die Antwoord se nuutste video vir Fatty Boom Boom is ninja aangetrek soos Lady Gaga, kompleet met daai fokken simpel vleisromp. Gaga word aan die einde deur 'n leeu opgefok in Joburg se wilde strate. Kyk ook uit vir Yo-Landi wat so pikswart is soos Malema se hart geverf is en Desmond Tutu wat agter op een vir die murials pryk tussen al die "Evil Things" waarvan Nici Minaj een is.gynaecologist

Die deel waar die prawn by Lady Gaga se gwap uithegaal word is gebasseer op 'Black Gynaecologist' deur Anton Kannemeyer, daai ou van Bittercomix. Die animatronic leeukop wat Gaga opfok aan die einde is deur the Creature Shop gemaak (in Bryanston) – dieselfde ouens wat DJ Hi-Tek se poeslelike masker gemaak het (uit hout uit).

Al die diere in die video (behalwe van die animatronic leeukop) is for real en is deur Nombekana en Andile Nombekana hanteer. Check die video hieronder hoe hy for real met leeus werk. Die Antwoord wou al lankal met wilde diere werk in een van hulle video's. Een van hulle oorspronklike idees vir Rich Bitch se music video was om deur Los Angeles se fancy strate te loop met 'n hyena op 'n halsband.

Meeste van die artwork en paintings teen die geboue is deur Ben Crossman gedoen. Die Antwoord like om hom Poesbek te noem. Of Kobus Holnaaier. Hy het ook 'n hele paar van Blink Stefanus se videos gemaak, onder andere die Christina Storm een in Fietas.

Die guest stars in die video sluit in:

Kagiso Lediga – die koekdoekter/tandarts
Dave Kibuuka – die tour guide in die taxi
Daniel Isele – DJ Hi-Tek op die home made drums

Weereens het hulle nog 'n level opgegaan met hulle video, of jy hulle nou dik smaak of fokken haat. Die enigste manier hoe hulle kan verbeter op die volgende video is om nie op te daag nie, want fok weet hoe dit nog 'n level kan opgaan:

Hierdie ou mag maar aan die leeu se bal krap:

Die Antwoord se album                         Anton Kannemeyer se boek

Tension

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Die Antwoord. Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

13 Comments

  1. potplant7
    Posted October 16, 2012 at 7:36 pm | Permalink

    Nogals 'n mond vol 

  2. Michiel
    Posted October 16, 2012 at 10:07 pm | Permalink

    Die Gaga fanboys(is dit dan Ladyboys?) is besig om aapkak te gaan op youtube, beste fokken Publicity Stunt wat die antwoord nog gedoen het, o ja en nou gaan al die kont dom Amerikaners dink ons het Leeus en Panthers en Hyena's in die Strate van Jozi(ok maybe het ons dalk,maar nie letterlik nie, en Cougars in Presleys en Dropzone)

  3. Poen
    Posted October 17, 2012 at 10:10 am | Permalink

    maar volgens die US of A dink hulle dat die wilde diere wild rond loop in ons strate… Befokte video

  4. Fokken
    Posted October 17, 2012 at 10:23 am | Permalink

    Lady Gogga….

  5. Brinkman
    Posted October 17, 2012 at 10:50 am | Permalink

    Super befokte video soos gewoonlik. 

  6. fran
    Posted October 17, 2012 at 12:14 pm | Permalink

    dafaq did I just watch?

  7. Dirk Diggler Diktros
    Posted October 17, 2012 at 1:56 pm | Permalink

    Cool intro – res is n lawaai.  DDD

  8. #1 Pisscatt
    Posted October 17, 2012 at 4:29 pm | Permalink

    Fok, ek soek ook so mooi ou klein leeutjie, om die regte wilde diere uit my fokken huis en TV en DVD en shit te hou !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  9. Prof. Bokdrol
    Posted October 17, 2012 at 7:17 pm | Permalink

    Nice beat daai – OK ek vat julle woord vir alles, maar dis noddefok Ninja in drag daai nie…is dit? Fok…

  10. louwhan
    Posted October 17, 2012 at 9:46 pm | Permalink

    Wel gedaan Waddy. Hy het al die stereo tipe image van SA wat die buiteland het in een video gesit en lady gaga met ´n park town prawn genaai in die proses. Kadous vir die Antwoord. Julle het nou 20% van die Amerikaanse mark…..mense wat lady gaga haat.

  11. Jim
    Posted October 18, 2012 at 8:04 pm | Permalink

    Yolandi is die shit

  12. Herman Botha
    Posted October 24, 2012 at 12:21 pm | Permalink

    Ninja was nooit Gaga nie…. Hy het net die stem gedoen…. Dit was gespeel deur 'n fabulous  drag queen met die naam Ally Ooop

  13. yvette
    Posted October 25, 2012 at 2:41 pm | Permalink

    ok net amerikaners wat sal dink dat die title verwys na gaga se "recent weight gain". seriously wtf?

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">