Die Antwoord – “Fatty Boom Boom” (Official Trailer)

In Die Antwoord deur griffin7 Eiertjies

Hierdie outjie gaan goed wees. Tjommies van ons het dit geskiet…

griffinDie Antwoord – “Fatty Boom Boom” (Official Trailer)

Comments

  1. Derkie Putter

    bwhahahahahahahaha! gaan bra gaan lekker zaber!

  2. EKKE

    Het die areme siele nou BEE gegaan? Wonder ook hoe klein jou brein moet wees om heeldag net aan jou piel te dink?

  3. #1 Pisscatt

    Wat DE FOK het ek nou net gekyk?? 
     
    Fok ja nee red nou 'n land waar die meeste mense net aan naai en seks dink…. fok ja nee kyk afrika, hier kom ons !!!!!!!!!

  4. Dirk Diggler Diktros

    JA.  Wat het van die belangriker dinge in die lewe geword, soos draks en dop???  DDD

  5. jagsmoer

    dis fokken poes goed gedoen
    laat my nogal dink aan Nando's se advertensies
    ek gaan vanaand hard naai!
    lekker naweek julle fokken poeste

  6. Verbaas

    Zef kwaito of kwaito zef?
    Skril stemme en groot piele – Ninja jy is 'n legende

Gooi Comment