Blast from the past: Tanya Eloff

In Warm Bokkies deur griffin2 Eiertjies

Toe jy op hoërskool was in die nineties het jy ook seker soos ek pics van warm chicks in jou dagboek/huiswerkboek geplak en skelm draties gekap jou ma se Huisgenoot nader getrek vir foto’s van local models en hulle persoonlikhede met jou vriende bespreek. Soos Tanya Eloff. Sy was veral hot in die Liqui Fruit ad in daai goue bikini waar sy na die vrot yskas toe loop om ‘n juice uit te ruk. Goud, pappa! Die yskas was nie eers ingelpug nie. Wys jou net – as jy fokken hot is werk alles vir jou. Even yskaste in die woestyn wat gefok is. Soos met Lushano Kuhn, het Liqui Fruit ook Tanya se modelling career afgeskop na die ad en sy doen vandag nogsteeds modelling. Amper negentien jaar later! As sy dalk ‘n kind het, sou sy dus vandag ‘n MILF wees, maar ons kon nie meer info oor haar opspoor nie. Julle het mooi huiswerk oor Lushano gedoen verlede week, so miskien kan julle ons meer vertel.

tanya eloff tanya eloff2

Tanya in haar hot goue bikini in die 90’s:

Die tune in die video laat mens ook terugdink aan Summertime van DJ Jazzy Jeff & the Fresh Prince in 1991. Dis fokken 21 jaar terug en Will Smith lyk amper nog dieselfde. Blerrie doos. Dit maak mens lus om te drink. En omdat dit somer is, stel ek voor jy gooi vir jou ‘n dubbel gin en peach juice. Hou net ‘n Rennie byderhand as jou sooie begin brand. Jy voel mos nou lekker fokken oud…

griffinBlast from the past: Tanya Eloff

Comments

  1. Evert

    So ek check hulle soek nou die nuwe Liqui Fruit girl.
    Het Liqui Fruit se marketing span 'n paar bloggers gekies om te help met die veldtog, want daar is ander blogs wat ook nou die Liqui Fruit ding doen? Dis seker maar hoe dit deesdae werk?  
    En nee , ek het niks meer foto's of inligting oor Lushano Kuhn gekry nie, behalwe dat my jongste suster uitgegaan het 'n laaitjie op skool wie se van ook Kuhn was.

Gooi Comment