Blast from the past: Lushano Kuhn.

As jy aan die 80s dink, onthou jy moontlik van die slegte goed soos daai courduroy broeke wat in muf kleuere uitgekom het en die binnekant van lushanojou bene gekrap het. Maar daar was ook ander goed wat jou binnebeen laat jeuk het. Op 'n lekker manier. Jy het dit miskien nie daardie tyd geweet nie, maar die 80s se Liqui-Fruit girl was Lushano Kuhn. Op daai stadium was die chick slegs veertjien jaar oud gewees en jy was 'n klein snottie, so jy sal vergewe word as jy ge-perv het destyds. Jy't nie geweet nie. Alle mooi meisies het vir jou soos mooi tannies gelyk. Die Liqui-Fruit advertensie het ook haar career in international modeling career afgeskop. Wonder wat sy deesdae maak…

Onthou jy hierdie outjie? Lekker fruit fantasy en dik 80s musiek.

Sekere elemente van die musiek wat hulle destyds in daai ad gebruik het laat mens nogal lus voel om Yello se The Race fokken hard deur die speakers te blaas en vodka en orange juice te suip. Sommer so by die werk. Want dis fokken Maandag. Hang in there…

Yellow – The Race vanaf hulle album The Flag:

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Fokken main videos, tv ad and tagged . Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

8 Comments

  1. Dirk Diggler Diktros
    Posted October 15, 2012 at 4:28 pm | Permalink

    Tydloose tannie.  Sou haar dan bespring – jailbait en al?  Sal daai antie nou sleg vat.  Tot teen my vrugte toe.  DDD

  2. Prof. Bokdrol
    Posted October 15, 2012 at 6:30 pm | Permalink

    Daai Liqui-Fruit ad se tjoon is die bassline van Yello se "Oh Yeah" van hulle album Stella – ek het actually die CD vandag nog iewers in 'n boks weggepak. Luister so hier van 0:40 af aanwaarts:
    http://www.youtube.com/watch?v=a_O5K05q7s0&feature=related
    Die song het in 1985 uitgekom (my tweede tweede jaar op Tuks…) en sovêr ek kan Google is die advertensie in Jan 1991 geskiet, so vir-fokken-seker is die tjoon by Yello geboef. Gee ons 'n fok om? Nee, nie eintlik nie, dis 'n kief advertensie, beide vir die musiek asook daai hottie, wat ek fokken sweer ek nooit sou dink is 14 nie.

  3. Posted October 15, 2012 at 6:35 pm | Permalink

    die due se snor freak my uit.

  4. Prof. Bokdrol
    Posted October 15, 2012 at 8:24 pm | Permalink

    NS: Dr. Onk wys my sopas op my chronologiese fokop; duidelik IS daardie hottie nie meer 14 nie maar sy WAS 14 in die ad – come to think of it, ek was toe 26, dus is sy vandag 35 en ek 47…fokkit…

  5. Cobus
    Posted October 16, 2012 at 11:33 am | Permalink
  6. Mario Ferreira
    Posted October 16, 2012 at 3:26 pm | Permalink

    Sy is nou Lushano Tyga en nog steeds doners sexy. Check bietjie op http://www.fullcirclemodel.com/details.aspx?mainsubid=8965&pic=034.jpg&indx=0&modelid=513961&subid=8965
    MILF

  7. Willem Wikkelspies
    Posted October 16, 2012 at 8:18 pm | Permalink

    @ Cobus, Frank Tytgat. Hy moet Joburg toe kom en bietjie vir "pappa wag vi djou" onmoet. Dan sal hy nie meer tyt weesie.
    Maar ek sou ook nie gedink het sy was so jonk gewees in daai add nie.

  8. Prof. Bokdrol
    Posted October 18, 2012 at 7:47 pm | Permalink

    Ag nee fok julle man!!! Twee dae lank al recycle my reptilian brain hierdie stuff:
    http://www.youtube.com/watch?v=WQ98F1dwvZY
    http://www.youtube.com/watch?v=8ZndcKJr2PY
    http://www.youtube.com/watch?v=lELS35rr_hM&feature=related
    Jiiiiiiirrrrrrreeeeeeeee……..hoendervleis, bra – push jou limits en kyk daai laaste een met Shirley Bassey van begin tot einde, toe?

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">