Bizarre Bedonderde Donderdae – Tiete

Ons het inderhaas vir julle hierdie outjie aanmekaargeslaan voor ons die hasepad gevat het Mieliepop toe. Die ouens probeer hard om hierdie cherrie in die video haar tiete vir hulle te laat wys. Sy tune almal moet wag tot Vrydag en dat sy dit op Watkykjy sal gooi.

Net die tyd sal leer of sy 'n kakprater is…

En as dit nie bizarre genoeg vir jou is nie, check hierdie fokken bleglike konte uit. Moet net nie oor jou desk kots nie. En as jy 'n sterk maag het, moenie uitgaan vir lunch nie. Gaan kry vir jou 'n bagel head. Dis kak sexy. Ek kan nie glo die video het oor die 5000 "dislikes" nie. Wat is daar om nie te like nie? Dis mos fokken mooi?

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Bedonderde Donderdae. Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

10 Comments

  1. Jagse Karel
    Posted October 25, 2012 at 10:58 am | Permalink

    hahahaha, fokken snaaks!!! 

  2. Posted October 25, 2012 at 11:04 am | Permalink

    haha is that a hint of desperation i smell? lol lyk my die manne raak nou angstig vir nog boobs.

  3. Derkie Putter
    Posted October 25, 2012 at 12:27 pm | Permalink

    wat de fok… weskoppies toe met daai sool koppies!

  4. fief
    Posted October 25, 2012 at 1:20 pm | Permalink

    dink net watse kak as hulle oor 3000 jaar daai mense se fossilised skedels kry met fokken bagels op hulle voorkoppe, die mense gaan dink ons was useless fokken stupid…..wag ons is

  5. pieter
    Posted October 25, 2012 at 1:52 pm | Permalink

    ja riana ons sien graag uit na jou tiete. kom aan en bederf ons so bietjie.
    wat het geword van die girl wat na n eiland vakansie haar tiete vir ons sou stuur?

  6. Jags Jannie
    Posted October 25, 2012 at 2:15 pm | Permalink

    Riana, slaat jy die spyker op die tepel, ou girl!

  7. Bokbal
    Posted October 25, 2012 at 3:11 pm | Permalink

    "Fokkit Kobus, kan julle net 'n klein bietjie wag" maak my sommer ontmiddellik de fokken moer in.
    .
    Vroumense besef nie die trauma van wag nie. Soos toe daai langdradige stripteaser vir Koos vra of sy op sy skoot kan sit. "Jy is te laat skattie. Ek het dit klaar onder my stoel af gevee."
    OF
    "Ja, ja, jy kan nou, nou 'n naai kry. Wag net 'n bietjie sodat ek die skottelgoed kan was en vir Miemsie oor môre se Tupperware party bel."
    .

  8. Dirk Diggler Diktros
    Posted October 25, 2012 at 5:17 pm | Permalink

    Waierkoppies.  DDD

  9. Toti
    Posted October 26, 2012 at 12:41 pm | Permalink

    Daai bagel-heads is nog fokol my bra. Doen bietjie 'n Google image search op 'body modification fishmouth' as jy nou 'n simpel doos wil sien.

  10. Willem Wikkelspies
    Posted October 26, 2012 at 3:00 pm | Permalink

    Met al die strikes is daar droogtes op alle vlakke. Ek stem saam daai ous. Niks fout om bietjie te loer voor ons duik nie.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">