Bizarre Bedonderde Donderdae – Menlyn

Ons weet die outjie is effens laat vandag, maar at least kan jy hom gou kokkenodge voor jy by die werk moet duik en soos 'n doos in traffic moet sit. Voordat ons by vandag se Bizarre Bedonderde Donderdae video uitkom, geniet asseblief eers hierdie Duitser wat sy kont sewe soorte blou val:

En nou vir vandag se main attraction: Bizarre Bedonderde Donderdae – Braam Bloubaadjie en sy bende is (soos meeste Pretorianers) noddefok lus vir Menlyn se krismis shopping nie. Hulle sal eerder badsoute vir hulle gooses by Pick 'n Pay gaan koop. In Fietas. Want Menlyn is soos fokken Mordor oor die fees seisoen.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Bedonderde Donderdae. Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

5 Comments

  1. Posted October 18, 2012 at 5:22 pm | Permalink

    omf! jippee ki-yay muthafuckah!

  2. Dirk Diggler Diktros
    Posted October 18, 2012 at 5:23 pm | Permalink

    "…hy's n fokken koolkop!"  Epic.  DDD

  3. Dirk Diggler Diktros
    Posted October 18, 2012 at 5:29 pm | Permalink

    spechen zie deutch?  jawohl – volkswagen!!  Du shcwinn hebt gevallen zijn shwamfhotzen blaaw!  (die vark het sy skuimpoes blou geval!) My duits is verroessen….DDD

  4. #1 Pisscatt
    Posted October 18, 2012 at 5:58 pm | Permalink

    Bwhaaaaaaaaaaaaa ha ha ha ha ha ha ha ha fokken ha haaaaaaaaaaaaaahaaaaa

    Dompoes wat sy gat suur val oppie ys… is fokken Duitsland, in die winter, wat de fok het hy gedink gaan die water warm wees??????????????

  5. Prof. Bokdrol
    Posted October 18, 2012 at 6:33 pm | Permalink

    Menlyn (sidder) in die maand voor Krismis…soos die Hel, net met meer Pitooria-Oos rykgat brats en baie fokken minder paaakieng. As for die eerste vid: Einafok! "Aua, mein arsch" inderdaad…Jirre, as dit nie vir die Duitsers was nie was daar nooit 'n space race nie, maar clearly is Werner von Braun nie iewers in sy voorgeslag nie. Fokken snaaks in elk geval, kyk nou al die 5de keer daarna (OK, dalk miskien 2 keer ekstra omdat Dr. Onk dink dis nogal 'n hot Germaan daai.)

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">