Audi SA treats customer like shit

In Kak companies deur griffin36 Eiertjies

Ons doen nie hierdie tipe ding gereeld nie, maar omdat ekself al deurgeloop het met car dealers wat mens soos absolute kak hanteer, sit ons Ilka Dunne se Facebook post op Watkykjy. Dit klink of sy haar gat af sukkel met Audi Suid-Afrika. Heavy Carte Blanche vibes.


3 weeks ago my Audi A4 cabriolet went in for repairs to fix a repeat problem with the roof that has been niggling for over a year. While booked in to the Northcliff Audi branch it was involved in an accident that has led to it being written off. Over the last three weeks we have been very patient while Northcliff Audi investigated the matter, chatted to their risk assessors and insurance company.

Throughout this period we have been treated as if the fact that our vehicle was totaled on their watch was somehow a non-issue.

audiWe began the process dealing with Ben Jonge Poerink, the service manager and Shaun Michael, the dealer principal. Upfront we told them we would not be willing to claim from our insurance as it wasn’t our issue and we didn’t see why we should suffer the consequences of an increase to our insurance premiums. They promised to get back to us with next steps. We then waited 3-4 days with no update or feedback. Finally days later having left message after message, Shaun came back to us to say that Audi’s insurance would not pay the claim and we should claim from our insurance (yes it did feel like déjà vu).

We refused to accept this and requested that he escalate the issue internally to someone who could resolve it. He said he would get back to us as soon as possible. Since then we have had little or no feedback from Audi, except to say they would pay for it but with no further details. Then despite leaving numerous messages and sending a number of further e-mails we finally called the national call centre, who promised they would escalate it immediately to head office, Shaun responded with a one line e-mail to say he’d let us know something when he himself heard. I for one am not holding my breath however as there seems a total unwillingness from Audi to resolve this issue.

No one in this process has had the decency to treat us with even a level of respect, to pick up the phone and return our calls even if there is nothing new to report, to send us e-mails that take more than 2 seconds to write on a blackberry and perhaps even to start with an apology for their tardiness at getting back to us or returning our calls (every engagement with them in this process has had a 3-4 day turn around time with dead silence in between). And finally to actually resolve the fact that we are sitting with an Audi A4 Cabriolet sized hole in our life.

Your website makes the following promise:

“National After Sales is committed to becoming the benchmark in After Sales Service across all manufacturers in South Africa. In order to achieve this, the focus is on the three most important areas of the business: Service Customer Satisfaction, Service Quality and reduction of repeat repairs, and Dealer After Sales Growth and Profitability.”

So far I have yet to experience customer service satisfaction, service quality and a reduction in repeat repairs (particularly since my vehicle was in for the third time to solve the same problem). I would suggest therefore that until Audi can actually deliver on these promises that they don’t put them up on their website at all.

I am puzzled that in today’s day and age where customers really are the heart of your business that we are seen as an irritation rather than a consumer of your products. This is a pity since despite the fact that I have always loved my Audi I will not be buying another one due to the lack of after sales service from Audi South Africa.

So, Ryan Searle, CEO and Chris Khumalo, head of Audi National After Sales, I would recommend that you spend a bit more time finding out what is actually happening with your customers because your business exists by virtue of us.

Deel met jou tjommies!

    griffinAudi SA treats customer like shit

    Comments

    1. PietSkiet

      post die poese se email adresse dan kyk ons wat gebeur

    2. Jaco

      geduldig vir 3 weke? dis hoekom daar niks gebeur nie, ek sal ni my voete yt daardie service centre sit voor ek nie n nuwe kar gekry het of di poephol agter die stuurwiel tydens die ongeluk dood gemoer het nie.

    3. Prof. Bokdrol

      Hey, ek het alle respek vir mense wat 'n harde dag se werk insit, in 'n kak job, vir skraal zak, om jou comfy-ass wiele op die pad te hou…maar party fokkers het die nare gewoonte om jou tjor in sy fuck-you in te ry op daai "toetsrit" na die diens gedoen is. NetStar lieg nie, en die Pitooria Mislikepaliteit se kameras werk ongelukkig vir hulle so nou en dan: selfs met my Ben Hur bestuurstyl was ek fokken verbaas om te sien dat my glorified Volksie 174km/h kon haal in Pretoriusstraat af daar verby die Yankee ambassade nadat hy "om die blok" gery is na sy diens by 'n bekende handelaar in daai valley. Fokweet wat maak hulle met 'n R8 of M3 of AMG63 of so iets? O wag…

    4. Jan Gatvol

      Stuur 'n email aan Audi se hoofkwartier in Duitsland laat hulle hierdie poese se handelslisensie sommer fokken terugtrek word sodat die fokken kak koppe uiteindelik kan voel hulle is deel van 'n prestigious international brand.

    5. JuteBoX

      Smaak my die hele motorbedryf in SA is vrot Ek ry al jare lank Mercedes (nie omdat ek dink my gat stink nie, juis omdat die voertuie veronderstel is om betroubaar te wees). Ek kan nie 'n nuwe een bekostig nie, dus is dit modelle wat net uit diensplan is. 
      Take a tip from a cunt: Moenie vir jou 'n Merc koop nie!!!! Mercedes (veral Rosebank tak) is fokken useless, incompetent en ELKE keer as ek daar uitry is my hol seer. Daai storie wat hulle vertel dis net die eerste keer seer as iemand jou hol kap is loutere kak!!! 

    6. Bosjakkals

      Ek het soortgelyke nosens deurgegaan met Ford. Maande se smeek, soebat en wag. Toe stuur ek hulle n mooi email en vertel hulle hoe sleg hulle diens is, copy die hoofkantoor in plus elke koerant wat ek in die hande kon kry. Dis was asof weerlig die plek raakgeslaan het en almal uit hulle slaap posisies weer daglig gesien het. Volgende dag kry ek sommer n leen voertuig tot al die stront gesort was, my kar sommer 400km ver vervoer agter op n lowbed Pretoria toe sodat die hooftak van AA hom op hulle onkoste kon ondersoek voor ek hom terug gekry het. Wys hulle jy is ernstig om hulle naam tussen oom Jan se daisies deur die modder te sleep en more gebeur alles net soos jy dit wil he.

    7. Anthrax

      Die Consumer Protection Act sal jou hier kan help. Audi Centurion het my A4 gestamp tydens 'n diens, en met hierdie troefkaart het hulle my kar heeltemal herstel. In die tyd het hulle my 'n A1 gegee as courtesy kar.
      My kar het Autotrak in waar jy sy beweging kan track, en ek vind dit help baie om dit te noem aan die persoon wat jou ontvang tydens die diens – die toetsritte is kort en hulle bly ook by die spoedgrens.
      Laat weet tog hoe hierdie storie uitdraai, ek sal maklik die A4 inruil vir die nuwe Ranger.

    8. Anale Kanaal

      Ek wil nou nie klink soos 'n doos hier nie, maar daar staan teen die muur "Cars are left with us at the owner's own risk". 
      Met ander woorde, claim van jou versekering en sue hulle dan oordat hulle die kar gery het toe hulle nie dit mag gery het nie.  Jou versekering gaan sekerlik nie eers genoeg uitbetaal om 'n nuwe een te koop in dieselfde toestand nie…
      (Nee, ek werk nie vir Audi nie…)

    9. Joster

      Gooi hulle email address op die site en vra almal om n mail te stuur. Dan kyk ons wie kak – sommer ook daai doos in Duitsland sin ook soosJan Gatvol se. Dan cc ons almal vir hom. 

    10. Author
      griffin

      Ek het Audi gevra om te respond. As daar niks teen volgende week gebeur nie, is ek bereid om van my eie tyd te mors om die chick te help fight. Ek het so paar jaar terug 'n moerse fight met VWSA gehad en eventuallly vir hulle 'n sak houtpiele gaan drop en my kak heeltemal verloor oor 'n R50000 turbo wat hulle nie wou vervang nie. Die service manager is ook eventually ge-fire omdat hy 'n kak job gedoen het en ander clients ook soos kak hanteer het.

    11. fief

      Fok. sy is moer rustig vir iemand wie se kar afgeskryf is deur klomp fucknuts, ek sou al lankal die plek afgebrand het

    12. skadu_apie

      ja nee fok dit. Griff lat weet as daar enige iets is waarmee ons kan help, ekt n soortgelyke stryd gehad met die kontlike Renault outjies. dis sommer n pot poes dai! Dit vat Duitsland doos lank om Audi een van die beste karre te maak, dan fok n apie in SA dit op in n paar minute… sommer tos

    13. Willem Wikkelspies

      Jy weet dit gaan 'n kak dag wees as jy by jou graft in ry in die oggend en die Carte Blanche kamera span staan en wag vir jou by die deur….

    14. fran

      My skoonma het laas jaar haar Audi (nog onder waarborg en motor plan) ingevat om 'n enjin probleem te laat fix. Fok weet hoe dit gebeur in 60000km, maar anyway, die doos mechanic het nadat die probleem gesort was die enjin so hard terug gebliksem in die enjin bracket dat dit gebreek het. Fokol vir iemand daarvan gesê nie en my skoonma moes 'n week later die kar terugvat omdat iets duidelik nie reg was met die enjin nie. Toe kom kom die storie uit wat gebeur het. Hulle was nie apologetic daaroor nie ne het 'n attitude gehad van shit happens, deal with it. Dit het fokkin 4 maande gevat om te fix, parte moes van Duitsland afkom (sy't darem 'n courtesy kar gekry). Sy wou daarna die kar in-trade op 'n nuwe A1, maar die fokkers wou haar heelwat minder gee as wat die kar op boek werd was want die enjin is damaged goods (wat hulle self reggemaak het). Needless to say, sy het nie vir haar nog 'n Audi gekoop nie. But on the ovverr hand Derren, ons het 'n Audi in Kaapstad gekoop (VA Waterfront sin) en die na verkope diens was uitstekend. Van die koop proses tot die periodieke dienste. By-gesê daar was nooit iets fout met die kar wat sulke tipe kak soos hierbo kon veroorsaak het nie.
      Audi moet dalk van hulle "Vorsprung durch Technik" customer service outjies van Duitsland stuur om 'n paar poes klappe te kom uitdeel by dealerships in SA.

    15. fran

      My skoonma het laas jaar haar Audi (nog onder waarborg en motor plan) ingevat om 'n enjin probleem te laat fix. Fok weet hoe dit gebeur in 60000km, maar anyway, die doos mechanic het nadat die probleem gesort was die enjin so hard terug gebliksem in die enjin bracket dat dit gebreek het. Fokol vir iemand daarvan gesê nie en my skoonma moes 'n week later die kar terugvat omdat iets duidelik nie reg was met die enjin nie. Toe kom kom die storie uit wat gebeur het. Hulle was nie apologetic daaroor nie ne het 'n attitude gehad van shit happens, deal with it. Dit het fokkin 4 maande gevat om te fix, parte moes van Duitsland afkom (sy't darem 'n courtesy kar gekry). Sy wou daarna die kar in-trade op 'n nuwe A1, maar die fokkers wou haar heelwat minder gee as wat die kar op boek werd was want die enjin is damaged goods (wat hulle self reggemaak het). Needless to say, sy het nie vir haar nog 'n Audi gekoop nie. But on the ovverr hand Derren, ons het 'n Audi in Kaapstad gekoop (VA Waterfront sin) en die na verkope diens was uitstekend. Van die koop proses tot die periodieke dienste. By-gesê daar was nooit iets fout met die kar wat sulke tipe kak soos hierbo kon veroorsaak het nie.
      Audi moet dalk van hulle "Vorsprung durch Technik" customer service outjies van Duitsland stuur om 'n paar poes klappe te kom uitdeel by dealerships in SA.

    16. Washier

      Waarop dit neerkom is dievolgende : Met kar brands wat baie popular is, gan jy net kak kry wanneer jy diens nodig het. Hoekom? Hulle het so doos baie customers dat dit nie saak maak as hulle 'n paar verloor nie.
      Ek was altyd 'n Toyota fan – todat my vrou se Corolla so baie kak begin gee het dat sy hom verkoop, en dis alles agv kak diens, want hoekom sal Toyota nou hulle koppe breek oor die paar customers met probleme?, daar's moer baie ander. En ek reken dis dieselfde met Audi\Ford\Renault etc.
      Ek en my vrou ry vir die laaste paar jare Subaru. Fantastiese diens. Hoekom?, daar is net soveel Subaru customers. Hulle kan nie bekostig om kak diens te lewer nie. 
      Besides that dink ek die tyd van Duitse karre is verby, die goed is DOOS duur en nie so reliable soos dit vroer was nie. Die ooste rise up. Hyundais,Kias etc is deesdae uitstekende waarde vir geld.

    17. Arno Van der Westhui

      Hi ek ry my ford 1980 1600 sport sonder kak, ek sal se eis en sue hulle het die zak om op te dok of te vervang.

      hoe gaan dit nog met almal hier? ek was lanklaas hier, wie is nuut en waar is die oues?

    18. Dirk Diggler Diktros

      Probeer Hellopeter.com  Jy is moontlik aangenaam verras, te veel gevalle om te noem.  DDD

    19. Dirk Diggler Diktros

      Arno, welkom terug, ons het jou gemis!!!!!  Die univers maak nou weer sin met jou terug stinkbal.!!!  DDD

    20. Prof. Bokdrol

      Klomp interessante comments – wys jou net weer, mens se wiele is saam met jou beterhelfte, hond, yskas en drankkabinet een van die dinge naaste aan jou hart. En soos met rakbie sit die beste ref altyd op die rusbank in die TV kamer, so as ek daai beginsel met permissie mag uitbuit en die smug-ass expert speel – soos die res van julle fokkers:
      1) Anale Kanaal, whatever die posters in ontvangs sê, wetlik geld die "reasonable man" beginsel – as Tannie Poepsie 'n halfuurlangse bitch sessie wil hê omdat sy fokken sweer daar is 'n nuwe chip in haar windscreen, so groot soos 'n rysmier se poephol, gaan niemand die dealer principal blameer as hy haar beleefd sê sy moet haar purple rinse en haar chihuahua vat en fokof nie. Maar om 'n kar te total is iets heel fokken anders, tensy daar 'n derde party betrokke was (soos een of ander dronk poes wat 'n robot ge-skip het) wanneer die mekênniek die kar om 'n paal gevou het op 'n "toetsrit" kan geen dealer net hulle hande in onskuld was nie – dis redelik om te verwag dat jou wiele kan terugkom met 'n ekstra skrapie waar iemand 'n spanner op die bonnet laat val het, maar dis nie redelik om te verwag jy moet self die kak uitsort as jy jou cabrio terugkry en hy lyk soos die stukkie gefrommelde tinfoil waarin jou snoek op die Sondag braai in was nie. Sela.
      2) Washier: nee fokkit bra, lees eers jou NAAMSA statistiek asseblief – en NAAMSA doen dit self, dis nie NetDynamix wat dit vir hulle optrek met hulle toon in die sand nadat hulle eers dolosse gegooi het nie:
      http://www.naamsa.co.za/flash/passenger.asp
      Ennieway, ter opsomming en in die belang daarvan om so kort en bondig moontlik te klink soos 'n pedantiese poes, in September 2012 het Toyota 6196 stelle wiele verkoop, teenoor Audi se 1510 en Renault se 1019. So dis fokkol te doen met te min resources omdat die brand populêr is, dit hang af van die dealership se bestuur en attitude. Ek het my eerste A4 in 2000 gekoop by Audi Menlyn, wat basically op daai stadium was soos 'n Builders Warehouse met minder power tools en meer dumb blondes. Toe ek met die 60,000km diens vra hulle moet snaakse fluitgeluid onder die bonnet uitcheck (ek was nugter en drak-free toe ek daai geluid gehoor het, terloops) vertel die mekênniek my mos: "Ahhh…sahhh…yes, sometimes de têrbo she wears out and de fins she touch de casing then she makes de sqeaky sound…" (ek fokken sweer.) Na daai jawdropper vra ek hom toe of hy asseblief net kan kyk, as dit nie te veel moeite is nie en ek hom nou nie erg verontrief terwyl hy aantrek om huis toe te gaan nie, of die turbo manifold se gasket nie dalk lek nie? Kan jy dit oorvertel – 'n wonderwerk! Nuwe gasket en 'n uur se arbeid later ('n R600 fix) is die squeaky sound weg. Nodeloos om te sê, volgende diens was nie by hulle nie – ek pick toe Audi Hatfield (dis ennieway nader aan my pozzie in die Moot) en my fok man, dis soos 'n ander planeet. Behalwe vir die obligatory koffie wat almal aanbied (en ek beleefd van die hand wys by gebrek aan brewski om 07:00) kom sit die ou wat aan jou kar gaan werk voor EN na die tyd saam met jou om die tafel, skryf jou kakstories voor die tyd af en vertel jou na die tyd wat het hy aan elke ding gedoen. Dit was 10 jaar gelede, intussen het ek in 2008 nuwe wiele by Hatfield geshop en alhoewel die cleaner rondry met dieselfde base model A4 het die dealer principal self die deal kom afteken. So ter opsomming: "Ilka guurrl, if you unnerstands Afreakaans, sue the fuck out of them arrogant bassstuuurds, patience is a virtue but it also lets them skellums take you up the poefgaatjie, né?"

    21. peanut

      @ Anale Kanaal – maak nie saak wat jy teken wat hulle dink hulle vrywaar nie, gross negligence is hier ter sprake. Al die duisende waarskuwingsborde by die malls vrywaar hulle NIE ten volle NIE 😉 behalwe as jy gly en sleg seerkry op 'n vrydag duik, moenie wkj blameer nie want hulle is nie verantwoordelik vir jou dronkgatgeid nie *grap net*

    22. Author
      griffin

      Audi SA het dinge vandag laat met die chick opgelos en almal is happy. Sy is ‘n kar van dieselfde model en ouderdom aangebied.

    23. Belhammel

      Ek sien in die koerant sy gaan n ander Audi kry. Nou kan Ilke gerus haar tiete vir ons wys. Dankie.

    24. fran

      Ek dink Ike skuld dit aan almal om haar tiete te wys. Niks in die lewe is verniet nie. Sal gaaf wees om dit Vrydag middag te sien, ek hoop sy is hot.

    25. skadu_apie

      Dis goed dat sy darem bo uitkom, maar die ongerief daarvan is tos. Belhammel het ook wel n goeie punt daar beet… n kiekie van daar-des pramme sal hartelik waardeur word.

    26. Dirk Diggler Diktros

      So-ja.  Twee lesse.  1)  Indien ontevrede, huil op WKJ.  2) Sien meer huil oor tiete, bly ingeskakel…..
      Kan ons aanbeweeg na les nommer drie asb.  Gereelde pics van ghwap?
      Geen disrespek aan Rianamdt of Hot Lips, maar tiete kry hom op, vleismossel doen die res…DDD
      PS.  griffin, as n fellow consumer en audie fan- pun intended – dankie vir jou intervensie, jy het een persoon se dag gemaak en derduisende hoop gegee. Verseker word n paar dodgy "Audi" poese in die follow up genaai.   Sempre fokken fi.  ddd

    27. Andre

      Audi is no 1 in SA in terme van 'customer satisfaction index'.
      ek is ook seker die klient het 'n 'DISCLAIMER; geteken.
      Ongelukke gebeur, so hoekom huil die klient dan nou?
      Tetlik het die handelaar seersekerlik nie nodig om die kar te vervang nie, maar het dit wel gedoen. Goed gedaan Audi !

    28. Jags Jannie

      DDD, soos wat FR gedoen het meen jy! Fok daar gaan al my bloed alweer suid met net die gedagte aan daai mooi foto’s van tiete en gwap!

    29. Jags Jannie

      Andre, wag maar tot jou fokken kar so lyk. Dan sal ons sien wat jy se poes!

    30. Ou de Doos

      Was ddar nie op 'n stadium iemand wat gedreig het om sy Jetta voor een of ander VW tak aan die brand te steek nie ?

    Gooi Comment