Wen Ramfest tickets en Rise Against CD’s!

Hoesit, outjies? Lekker koud vandag, huh? Moenie komkommer nie. Sit so bietjie stil op een plek en laat jou eiers die werk doen vir body heat. As jy 'n Ramfest festival regular is, het ons vir jou goeie nuus. Even beter as jy van Rise Against hou, want ons gee vandag (ja ons weet dis fokken vroeg) drie single Ramfest 2013 tickets weg en drie van Rise Against se Endgame album weg. Die early bird tickets vlieg, so ons het geskiem om julle 'n kans te gee.

Hier is hoe dit werk:

  • Interwebsradio (http://www.interwebsradio.com) speel vandag die hele Rise Against Endgame album van begin tot einde tussen 13:00 en 14:00.
  • Luister uit vir 'n spesifieke jingle tussen die tweede en die derde song. Jy gaan net na die website toe en druk play of check in jou iTunes onder Radio -> Alternative. Dis fokken maklik.
  • Complete hierdie antwoord vir ons op Twitter: "Where you dial a <…..> all day" en Tweet dit na @Interwebsradio, @RAMfest en @watkykjy gevolg met die #RiseAgainst hash tag.
  • Jou antwoord sal dus min of meer so lyk: "@watkykjy @RAMfest @Interwebsradio Where you dial a <jou antwoord> all day. #RiseAgainst".

Die eerste drie korrekte antwoorde tussen 13:00 en 14:00 in die regte format op Twitter sal elk 'n Rise Against CD wen asook 'n single ticket na Ramfest. Jy het 'n keuse tussen Kaapstad, Joburg of Durban.

Nie op Twitter nie? Jou probleem. Fokken easy peasy.

ramfest

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in kompetisie and tagged , . Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

6 Comments

  1. Tiaan Engelbrecht
    Posted September 7, 2012 at 1:13 pm | Permalink

    Weet enige een van julle wat die line-up vir Ramfest 2013 gaan wees? Of is dit nog te vroeg om te vra?

  2. potplant7
    Posted September 7, 2012 at 1:13 pm | Permalink

    Dit lyk maar moerse tight…wie is die eerste drie?

  3. griffin
    Posted September 7, 2012 at 1:23 pm | Permalink

    Wenners is op Twitter aangekondig.

  4. potplant7
    Posted September 7, 2012 at 1:28 pm | Permalink

    Fokkit man…so close….ek blame vir telkom en fokken mweb…awesome comp grif 

  5. Dirk Diggler Diktros
    Posted September 7, 2012 at 7:09 pm | Permalink

    Ramfest is snoesig, knus (gay).  DDD

  6. Bliksim
    Posted September 9, 2012 at 9:05 pm | Permalink

    Riviersonderend is in Kaapstad??? Goeie fok julle moet bietjie na 'n kaart gaan kyk.  Dis doos ver van kaapstad af.  

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">