Wen ‘n kas Blink Stefanus bier! Twaalf liter, pappie!

Vandag is daar 'n hele klomp kompetisies hier op Watkykjy om jou in die langnaweek in te vat. Check uit hier teen duik tyd. In die meantime, wen blink bierso bietjie fokken bier, man!

Elke twee weke gee Blink Stefanus 'n kas Blink Stefanus bier weg. Pryswenner bier! Elke botteltjie is 500ml. Al wat jy moet doen, is om vir ons 'n kakpraat storie te spin soos hierdie antie in die video en op YouTube te laai. Stuur vir ons die link voor volgende Donderdag 20:00 en Blink Stefanus sal 'n wenner kies. Let wel dat hierdie kompetisie slegs vir Watkykertjies in Gauteng is want die bier moet deliver word. Blink trust nie couriers wat sy bier gaan opfok nie… Ons sal die wenner se video op Watkykjy gooi en links gooi na die ander entries volgende Vrydag. Laaskeer se wenner het 'n video van 'n brandy oond gemaak. Kakzef!

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in kompetisie and tagged . Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

2 Comments

  1. Francois van Heerden
    Posted September 21, 2012 at 1:37 pm | Permalink

    ;-)

  2. ou de doos
    Posted September 21, 2012 at 2:18 pm | Permalink

    O wog ek dronk sommer nog 'n slak bier !

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">