Vandag se ruggas

In Sport deur Kaptein Kortbroek6 Eiertjies

Paralympic fever het my tussen die blaaie gebliksem die week so kom ons sê maar net ek was op een stadium heel paraletiek gesuip gewees – dus die late entry.

Op daai punt scheme ek ons sou sonder twyfel nog 20 goues huistoe kan bring as daar 'n kategorie vir van daai retards is wat ons parlimentslede noem was. Kortbroek maak actually fokkol uit van politics nie, so kom ons check gou die games wat nou gejol moet word.

Vir starters, gaan check my Superbru pool en gee my solank 'n mental high five oor ek die Kwaste vir n wen gepick het.

Kaptein Kortbroek se Pool
Pool name: Zaber3
Pool code: lociyard

Die Lions was net te windgat nadat hulle laasweek die Stormers geklop het. Talk about kak tackles. Seriously ouens, en julle moan oor julle nie Super Rugby jol nie?

Wat die twee serious games aanbetref het ek agtergekom dat ek te veel Tuks luister vir 'n normale mens. Gaan nou oortune Khaya FM toe want Highveld is super tos en 5 FM suig zaber. Tuks rugby expert – eish china, ek sal like om jou winning percentage te gaan loer want ek's seker jy's so bietjie laer op die log as meeste kleuters wat ek ken.

Nou vir my stukkie Siener van Rensburg vibe – en ja, ek's ook dikwels so uit soos dratie kap voor jou skoonma.

Sharks v Cheetahs
Opsomming: Weet dis nog early days, maar die Cheetahs maak vir my al die regte geluide en is my gunsteling om die koppie te lig. Jammerte dat Johan Goosen nie die week daar is nie maar vandag behoort Sias die job to doen.
Voorspelling: Cheetahs met so ses van die bestes, want die Sharks is nog eina van laasweek se running fuckslap op Loftus.

Blou Bulle v Province
Opsomming: Twee solid shots in die eiers tydens Super Rugby, so hier kom groot kak. Die Louis laaitie skop 'n ding raak en die losies van Loftus is on fire.
Voorspelling: Bulls met ten minste 10 want Duane is nie daar om die WP te help nie.

Daarsy, suip lekker verder!

Deel met jou tjommies!

    Kaptein KortbroekVandag se ruggas

    Comments

    1. Dirk Diggler Diktros

      Oudergewoonte mooi geroep Kaptein.  Veral jou insig met verband tot die die Stormers vs Bulls game is inderdaad verstommend innie kol. (Jou hol se g-kol.)  DDD

    2. Prof. Bokdrol

      Jirre bra, ek skiem die Stormers het dit in vir jou…dis asof hulle met opset elke game wat jy van hulle pick net mooi loodreg die teenoorgestelde doen. Ken hulle jou? Is hulle de fok in vir jou oor iets dat hulle dit aspris doen? Twee-en-marrafakkin-veertig teen ses verkeerde kant toe…einafok. Gooi wel solank vir Hennie Daniller 'n blikkie bitchslap in die pos, amper was jy spot on met die Sharks/Cheetahs as dit nie vir daai fokken kussingbyter-skoppie van hom was wat die game vir die Sharks weggegee het nie – Rapport verwys vandag daarna as 'n "poer-poer-hangskoppie" Poer-poer inderdaad…poer-poer in hulle moer:
      http://www.rapport.co.za/Sport/Rugby/Cheetahs-skop-sege-oor-Haaie-weg-20120901

    3. Prof. Bokdrol

      NS: DDD daai comment van jou is actually nogal fokken snaaks – dalk omdat ek dit vir 'n verandering kan verstaan.

    4. Dirk Diggler Diktros

      Alles in die haak.  N goeie begrip het 0.5 woord….. en so aan nodig.  So se my Tessaurus, Dinousaurus of watookalsaurus, ek's te vol smirnoff om nou te google.  Groete asb vir die standaard-afwyking, die kwylerige rooiwyn- en 'shroomdiefdief, liefdevolle akademiese reus Dr. Onk, se inslae maak my dae 😉   DDD

    5. AtomicBong

      En so naai Province die Bulle laat hulle poeste bars! Haha. 42-6 put that in your pipe and smoke it!

    6. Jaco

      Behalwe vir die feit dat die bulle hul naam lekker poes gemaak het Saterdag, moet dit regtig kak wees vir Johan Sadie, JJ Engelbrecht, Lionel Cronje en Grant Hattingh. Sale julle leer jul fokken veraaiers.

    Gooi Comment