Ek weet nie mooi wat om van hierdie te maak nie, maar dit smaak my die tokoloshe het hierdie bra se huis bekak!
As dit die tokelossie is waarvan Gazelle en bra Jack hierbo sing, dan is ons in die moeilikheid:

7 Comments
En dit liewe vriende is hoekom tik en dagga onwettig is.
side eyes.
Ek skeam die is saam met die een van die domestic en die spook deel van een of ander marketing campaign.
Aweh. Quattah di variki too much……DDD
Watse zol het ou Rasta die week gerook? Lyk my daar is 'n nuew strand op die mark wat ek in die hande moet kry. Ek sien hy het homself toe ook nog gaan staan en bekak! Wonder hoe gaan hy hier episode aan Outsurance oor gee?
http://www.youtube.com/watch?v=38fOUwQ66xM
Ou Leon weet net hoe !!
Dankie Ou de Doos, dit was nou lekker kak snaaks.
Net jammer die fokken tokolosh het dreadlocks en 'n baard soos die ou, wat de hel, dink hulle ons is almal poepolle soos hulle.