More is Maandag, en raai wat? Dit maak nie 'n fok saak nie, want dis Braaidag. Gaan gooi dop. Jy kan vandag vieslik gespat raak. Ons het sommer vir die girls ook bietjie eye candy gegooi. Fokken aantreklike man.
Hierdie post is 109 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,045,963 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
Daar skiet ek toe binnesmonds n kat toe sker drie oopscroll. Fokken dankie. Nou moet ek weer my ogies met swembadsuur uitspoel. Mos. DDD
ag nee sies man. Eye candy se moer! hy lyk soos moeder natuur se basterkind nadat sy hoog geraak het op weed en nie in staat was om haar goeie oordeel te trust nie!
Give that Riana a gun!
Daai laaste foto is walglik skokkend.
.
Hoe kan die kont 'n Strat so op 'n bed laat staan.
Daai das! Yoh!!!!!!!!
Goed…Beter…Waddefok!!!???
Riana, ons soek jou met 'n skietding asb!
Ai nee a manne wat de moer. Nee kyk kan julle nie iets beters vir die vroue geslag kry nie die arme drol dink hy is seker 007 who went to heaven. Maar eidelik is hy koos die outjie wat sy naam geklap het met n doos. Shame gee ons ook iets vir die oog en die hormone. Ek gaan nagmeries kry van die pic.
waddefok gaan hier an…? Twee kak sexy girls en twee dooooos lelike ouens… Man gan mos fokkol slaap vanaand kan in kry nie… Te bang die wolirige guitar beer skiet my kas toe met sy BB-gun… Riana kry n skiet ding en wys hulle hoe word dit gedoen.
Sorry julle my hande is afgekap…lol ek is nie meer 'n lone ranger nie…so my dae van foudies verskaf het inderdaad tot 'n einde gekom. haha die kaap is nie meer hollands nie ek gaan ni bietjie durbs toe
Riana! Agge nee man – en jy sal dit nou wragtig op 'n baster-Maandag aan my doen. My wêreld lê aan skerwe, ek is verpletter deur die gedagte aan 'n vreemdeling wat sy sweterige kloue gretig oor jou liefdeslemoene laat gly…al my fantasieë dat jy jouself vir my uitspaar is nou so vierkantig in hulle moer in soos John Vlismas se kanse om deur Steve Hofmeyr saamgenooi te word na 'n U2 konsert. Maar toemaar, moenie jou oor my ontferm nie, I will survive, snik snik snik…
Ai Riana. Ons wil jou nie naai nie. Ons wil net jou tiete sien. 😉
Geagte Hot Lips en RMDT. Ek voel julle pyn. En eks nie gay of feminis nie. Ek dink net what sauce for the ganders is, is sauce for the gooses….Miskien studs met toilet-plungers wat butt-cleavage gooi? DDD
Hot Lips en RMDT. Hot Lips – stuur vir ons 'n shot van jou boobies, as 'n teken van verwelkoming. RMDT – Stuur vir ons vir oulaas dan 'n shot van joune voor jy Sharky word asb!