Sondag. Skêre met skietgoed.

Die naweek was dik besig met allerhande ondergrondse "assignments", so ons kroek alweer en maak asof hierdie gister heeldag al oppie interwebs was. Vat hom soos hy kom…

skertjie met mini boobs

gevaarlike skêr

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in skêre met skietgoed. Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

15 Comments

  1. JagsJannie
    Posted September 3, 2012 at 11:21 am | Permalink

    Riana, het jy 'n tattoo van 'n arend op jou kruis? Indien wel, wil ek net weet wie die kamera man was want hy weet nie 'n fok waar sit 'n dame se voorkant nie? Dom bliksem!

  2. Michael
    Posted September 3, 2012 at 12:59 pm | Permalink

    Ek love n stukkie underboob. Kan ons nie asb n kompetisie loods met die beste pics van underboob nie? Die wenner kan my n kopkou gee. No sweat. Dankie Mike

  3. Belhammel
    Posted September 3, 2012 at 1:38 pm | Permalink

    JagsJannie, Riana is baie mooier as sy. Geduld my maat. All good things come to those who wait. 

    Ek lees al die opskrif oor Riana se fantastiese mooi tiete in my gedagtes: "Watkykertjies tune Riana uit haar bra uit."

  4. JagsJannie
    Posted September 3, 2012 at 2:15 pm | Permalink

    Dit is by verre die moeilikste ding om van my te vra, Belhammel. Maar sal dit my beste go gee! 

  5. Prof. Bokdrol
    Posted September 3, 2012 at 2:29 pm | Permalink

    Haar bra soos in tiet-hangmat, of haar bra soos in zaber-provider? Netnou is hy die jaloerse tipe, dan is Riana uit haar bra uit omdat ons haar uit haar bra uit gepraat het, en ons wil nou nie sulke kak maak nie…ons wil net Riana se mamilos bietjie uitcheck, né?

  6. Prof. Bokdrol
    Posted September 3, 2012 at 4:44 pm | Permalink

     ( . )( . )
       )  .  (
    (    Y    )
      |   |   |
       |  |  |

  7. Dirk Diggler Diktros
    Posted September 3, 2012 at 5:31 pm | Permalink

    Toemaar Riana en kie, dis als onskuldig, miskien n broek vol planne en so, om eerlik te wees, ons staar want ons wil paar…..DDD

  8. Posted September 3, 2012 at 5:44 pm | Permalink

    Haha wie wil nou 'n ou hê as jy zaber-providers verniet kan kry sonder al die hang-ups? ek sal weer try om die pics te mail, hou net vas!

  9. Posted September 3, 2012 at 5:52 pm | Permalink

    Nee fokkit man. Dit sê elke keer delivery failure. dalk stuur ek dit na die verkeerde e-mail, en daarom werk dit nie. lol help my om julle te help

  10. Belhammel
    Posted September 3, 2012 at 5:57 pm | Permalink

    Touche Prof! Ons wil niemand se harte breek tydens die oefening nie. Ons praat hier van daai swart kledingstuk wat moet slice. Ek sou nie omgee om enige van die twee bra weergawes te wees nie. 
     
    Ek hoop regtig sy kom gou tot haar sinne want JagsJannie klink soos n ding wat enige tyd kan ontplof of oopbars. 

  11. griffin
    Posted September 3, 2012 at 6:18 pm | Permalink
  12. Belhammel
    Posted September 3, 2012 at 6:26 pm | Permalink

    Fok nou raak ek so opgewonde soos JagsJannie!!!

  13. Belhammel
    Posted September 3, 2012 at 6:41 pm | Permalink

    Lyk my ons gaan lank wag :-(  
    Griff gaan eers n dratie kap…

  14. Prof. Bokdrol
    Posted September 3, 2012 at 6:47 pm | Permalink

    WatKykJy? Hopelik binnekort na Riana se al fresco mamilõs – en nee, ek bedoel nie haar tuisgemaakte pastagereg nie…

  15. Posted September 3, 2012 at 7:02 pm | Permalink

    lol dankie griff! dink dit gaan nou werk…

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">