Hierdie Vrydag – die 28ste – is weer tyd om die duiwel se musiek kliphard te luister in die sondige strate van Kaapstad. Die mal bliksems van RAM JAM, Chopper Charlie en Iron Leyden, gooi tunes pappa: Regte egte rock en roll wat aarde laat sidder en beef, van toeka tot nou. Soos hierdie bad boy byvoorbeeld:
Dertig bokke kry jou in en ons ou vriend Jägermeister is ook daar om jou vuil gedagtes te voer en pryse uit te deel. Of jy kan kaartjies wen as jy fokken wil. Post jou favourite rock boner tune hier en body slam weg met twee kaartjies vir jou en jou denkbeeldige meisie.
Once.





7 Comments
http://www.youtube.com/watch?v=Fcel9PQjeNA
MEGADETH – PEACE SELLS
Dave Mustaine ali pad papi
Dink 2 van daardie kaartjies is maar myne….
Motörhead – Ace of Spades
http://www.youtube.com/watch?v=yxJwP0izGgc
Wel, na my beskeie fokken mening was hierdie bra was soos die Gene Simmons van sy dag:
http://www.youtube.com/watch?v=VP7RnuCmM00
Skiem Potplant snag die early bird tickets. Sommer twee kief tracks. Mail my op ballsout@ramjam.co.za. Sharp. Enige fokken iemand anders?
Fok daar is geen ander Rock song wat my 'n groter 'rock boner' gee as - Metallica: Master of Puppets nie!
http://www.youtube.com/watch?v=xnKhsTXoKCI
Legend julle manne. Maar self is ek meer n http://www.youtube.com/watch?v=siqrnVnTSUY dude. Dis hoe ek skoffel. DDD
http://www.youtube.com/watch?v=yzykxRciYjs en http://www.youtube.com/watch?v=IkZu_aAzJgA . Check die crowd uit op die laaste een.