Peer pressure is ‘n bliksem.

Fokkit, maar julle is 'n spul huilerige outjies. Julle het arme Riana-Met-Die-Tiete in submission in gekerm en getjank tot sy ingegee het. Goeie werk. Natuurlik sal ons haar anoniem hou. 'n Gawe cherrie inderdaad. Dankie vir die saamspeel.


Hi Griffin!
 
Na aanleiding van Prof bokdrol, Belhammel, Dirk Diggler Diktros en Jags Jannie, het ek gevoel dat hulle nog 'n fodie verdien. DDD het selfs sy manlikheid in gedrang gebring deur 'n gediggie te skryf. So ek kon nie nee sê nie. As onderwyseres voel ek dat die ouens bietjie opgevoed moet word. Lol ek het nou wel nie 'n rollie nie, maar so 'n mes vra om gesteek te word…pun intended.
 
Vrede,
Riana-met-die-tiete

watkykjy mes in bra

watkykjy wet tshirt

wkjboobs

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in WKJ cherries and tagged . Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

47 Comments

  1. max
    Posted September 3, 2012 at 9:47 pm | Permalink

    jys so sexy riana,wil jou graag leer ken 

  2. JagsJannie
    Posted September 3, 2012 at 10:03 pm | Permalink

    Juffrou, kan ek nou asse-fokken-blief die klas verlaat!

  3. Posted September 3, 2012 at 10:36 pm | Permalink

    haha hoop julle is nou happy….julle het my letterlik uit my bra getune…

  4. Prof. Bokdrol
    Posted September 4, 2012 at 12:22 am | Permalink

    "Perseverance pays."
    "Patience is a virtue."
    "All good things come to those who wait."
    Fok, die Rooinekke was reg…buhhhliksem, Riana, ons het gehoop vir een ou foudiekie toe kry ons sommer 'n triple delight! En moenie dat Griff jou bullshit nie, peer pressure is nie noodwendig sleg nie…ek skiem bv. baie manne sal fokken bly wees vir bietjie peer pressure van jou af: eers bietjie pressure op die linker-peer en dan bietjie pressure op die regter-peer, byvoorbeeld. Jy's 'n moerse sport, thanks man – helaas moet ek ongelukkig jou vriendelike aanbod van 'n nag van passie van die hand wys, my beterhelfte sal redelik de fok in wees vir my; ek sal maar moet settle vir second best – fap fap fap fap fap…

  5. Evert
    Posted September 4, 2012 at 8:03 am | Permalink

    Dis nou mos 'n Juffrou 1000!!

  6. Klipkyker
    Posted September 4, 2012 at 8:22 am | Permalink

    tiete-met-die-riana.  Jou oulike ding.  Ek hoop al die vroulike watkykjyers volg jou voorbeeld! 

  7. Belhammel
    Posted September 4, 2012 at 8:24 am | Permalink

    Haleluja!!! Dis fokken pragtig. Riana, jy's n legend. Ons gaan virseker vir onself elkeen n dubbel Bell's ingooi. Jy kry die res van die bottel. En daai mes lyk kak gevaarlik – Basic Instinct vibes….
     
    Ek was mal oor daai vraag van jou op dia ander post. "Help my om julle te help". Hiermee wil ek jou nou graag bedank vir jou onbaatsugtigge optrede. Mense soos jy is maar dun gesaai.

  8. David
    Posted September 4, 2012 at 8:39 am | Permalink

    Nice Riana. Wees net fokken versigtig vir max hierbo, vermoed hy's 'n fokken stalker. Stel ons nou voor aan jou sussie, Sarie-met-die-haarlose-parra, asb

  9. Boerseun
    Posted September 4, 2012 at 8:42 am | Permalink

    Bliksem, Riana as jy my Juffrou was het ek selfs naweke in gekom vir klasse!!
    (nie dat my aandag op skool werk sou wees nie. )

  10. einafok!
    Posted September 4, 2012 at 9:24 am | Permalink

    Max, hou jou in. Jy sal beter voel as jy 'n dratie kap.  

  11. JagsJannie
    Posted September 4, 2012 at 10:13 am | Permalink

    SMS: "Geagte Juffrou Riana, het vir DDD in "kamer verlaat" raak geloop. Beide van ons het besluit om vandag skool te bank vir ooglopende redes. Ons sal agterstallige werk opvang sodra ons terug KOM. Belowe!"

  12. Die Vrotkol
    Posted September 4, 2012 at 10:19 am | Permalink

    Riana , vir Polisie Kommesaris !! 
     
    motorboat , motorboat , motorboat . 

  13. Willem Wikkelspies
    Posted September 4, 2012 at 12:19 pm | Permalink

    Namens die bedankings komitee sê ons baie dankie. Was voorwaar baie braaf van jou. Miskien kan ons so los uitdaging rond gooi aan al die ander wkj lesers om die wonderlikke voorbeeld na te volg. Miskien 'n special local is lekka duik section te maak.
    of 'n skuilnaam en foto matchup te hê of so iets…waar de fok is my thinking cap nou?

  14. Posted September 4, 2012 at 12:25 pm | Permalink

    haha dis net 'n plesier. lol 'n ou bel my vanoggend, na ek hom getune het my boobs is weereens op wkj, en al wat hy my vra is of al 3 pics myne is en hoekom ek dit gedoen het. wtf?

  15. Jacques
    Posted September 4, 2012 at 12:25 pm | Permalink

    What can a man say but well done lass  yeehah

  16. J-M
    Posted September 4, 2012 at 1:44 pm | Permalink

    Waar's daai Skotse Lassie? Sy skuld ons lankaal!

  17. Klipkyker
    Posted September 4, 2012 at 1:58 pm | Permalink

    Riana, jy verdien 'n WKJ medalje.  Griff, kom gee haar 'n prys man! (Ek sal vir haar gaan aflewer)

  18. Belhammel
    Posted September 4, 2012 at 3:57 pm | Permalink

    As dit ook nie vir my wederhelfte was nie het ek beslis daai mes aanbod aanvaar. Maar dankie vir die uitnodiging en spyskaart. Dit lyk sappig.
     
    Raait manne julle het gesien wat n gesmeek, n geneul en n gekners van tande kan vermag. Nou begin die aanval op second base. AVANZA!!!!!!

  19. Dirk Diggler Diktros
    Posted September 4, 2012 at 4:33 pm | Permalink

    Rose is rooi
    Viooltjies is blou,
    nou het ek spasma
    in my reterarm – en linker daarna
    te danke aan jou (heuwels fantasties
    laat my spasties……DDD

  20. #1 Pisscat
    Posted September 4, 2012 at 4:54 pm | Permalink

    Sjoe….. dis pragtag !!!  Baie BAIE fokken dankie. 
     
    #1
     

  21. PietSkiet
    Posted September 4, 2012 at 9:12 pm | Permalink

    Nog asb!!!!!!!

  22. pieter
    Posted September 5, 2012 at 9:09 am | Permalink

    wat van n wkj tiete kompetietsie vir al die girls?

  23. Anthrax
    Posted September 5, 2012 at 1:29 pm | Permalink

    Mooi Riana, jy het sopas "Hoe om te naai" ontroon as die week se top storie! Met jou prag buuste het almal nou geleer spinnerakke gooi. Fap fap fap …

  24. Posted September 5, 2012 at 5:41 pm | Permalink

    haha dankie dankie! my ego voel nou werklik gestreel….

  25. Posted September 5, 2012 at 6:35 pm | Permalink

    net 'n vraag ouens, wat is in dit vir al die girls? hm?

  26. Belhammel
    Posted September 5, 2012 at 7:00 pm | Permalink

    Riana, jy het nou n wonderlikke ding begin. Dis net tiete waar jy kyk. Heaven!

  27. pieter
    Posted September 6, 2012 at 9:41 am | Permalink

    wat wil jy he riana? want ek deel graag met jou?

  28. LuckyLuke
    Posted September 6, 2012 at 1:09 pm | Permalink

    Ai Riana, sal darem graag daai outjies beter wil leer ken.

  29. Posted September 6, 2012 at 5:32 pm | Permalink

    lol o regtig lucky luke? Hoe lucky dink jy is jy nou werklik?

  30. Belhammel
    Posted September 6, 2012 at 6:18 pm | Permalink

    Hahahahahaha!!!!! 

  31. Jags Jannie
    Posted September 7, 2012 at 12:04 am | Permalink

    Lucky Luke, Moët nou nie jou luck te ver push nie my ou. Die girl is ‘n ikoon op die webwerf. Vra almal wat iets weet. Riana vir WKJ Ikoon van die jaar! Sy’t ballas vir ‘n girl, manne!

  32. LuckyLuke
    Posted September 7, 2012 at 7:57 am | Permalink

    Jong Riana, sover was ek al bitter Lucky gewees, maar dit werk twee kante toe jy weet.
    Bliksem maar ek is cocky….LOL

  33. Posted September 7, 2012 at 2:20 pm | Permalink

    Gewoonlik gee ek detensie vir cocky bliksems, maar met jou weet ek nie

  34. Prof. Bokdrol
    Posted September 7, 2012 at 2:45 pm | Permalink

    Wel ek is 'n cocky bliksem – waar meld ek aan vir my detensie?

  35. LuckyLuke
    Posted September 7, 2012 at 3:08 pm | Permalink

    @ Riana. Ja jong, daai detensie mag dalk net in 'n Biologie klas ontaard waar die hoofstuk van die dag geslags opvoeding is. En DAN …..

  36. Posted September 7, 2012 at 5:00 pm | Permalink

    En dan wat

  37. Willem Wikkelspies
    Posted September 7, 2012 at 9:19 pm | Permalink

    Jy sien sulke stoutgatte sou so paar jaar terug 3 van die juffrou/meneer se heel bestes gekry het. maar nou deesdae mag jy mos nie meer pakslae kry nie..

  38. Posted September 8, 2012 at 12:32 am | Permalink

    lol prof, ek het 'm spesmaas jys bietjie te oud vir my> dirty thirties kan nog gaan, maar ouer as dit…

  39. Posted September 8, 2012 at 12:33 am | Permalink

    lol prof! ek het 'n spesmaas jy's bietjie te oud vir my..dirty thirties kan nog gaan, maar ouer as dit…

  40. Klipkyker
    Posted September 8, 2012 at 11:01 am | Permalink

    Riana….Ek is ook 'n klein stoute bliksem.  Maar aangesien juffrou so stuitig is, sal ek graag jou boudjies wil raps!!!

  41. Prof. Bokdrol
    Posted September 8, 2012 at 11:07 am | Permalink

    OK Riana, blykbaar sal 47 dan kwalifiseer as "ou ballie" in jou boek, maar die Rooinekke het 'n gesegde oor ou ballies: Don't let the snow on the volcano make you forget there's fire in the belly! En onthou, krimpies is soos Avis: we try harder - want elke keer mag dalk ons laaste keer wees…

  42. LuckyLuke
    Posted September 8, 2012 at 12:58 pm | Permalink

    Riana, ek het sagte plekkie vir onnies…of moet ek eerder se, HARDE plek.

  43. Posted September 8, 2012 at 8:31 pm | Permalink

    Dan suggest ek dat jy maar moet teruggaan skool toe. after all, mens is nooit te oud om te leer nie of hoe

  44. LuckyLuke
    Posted September 9, 2012 at 10:05 am | Permalink

    Jy is heeltemal reg. So gee jy ekstra klasse na ure Riana?

  45. Posted September 9, 2012 at 10:11 pm | Permalink

    Maybe….dis nou te sê as jy klasse in die kaap kan bywoon…

  46. LuckyLuke
    Posted September 10, 2012 at 7:08 am | Permalink

    Jy weet die kaap is net 1h45min ver

  47. Klipkyker
    Posted September 13, 2012 at 9:09 pm | Permalink

    Riana,  ek dink ons reel vir jou 'n pos hier in Transvaal.  Dan kan ons elke aand oueraand hou!!!!

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">