Julle onthou seker daai tokelossie video van verlede week? Ons het uitgefigure wat aangaan. Dis actually 'n ad campaign vir 'n property listing website, Tivvit.com. Hier is die tokelossie video weer, maar met 'n ander ending:
Ons het ook nog drie van hulle ads opgespoor en dis fokken snaaks. Local is kaklekker:




7 Comments
Dis poes mal bra! ek laaik dit te veel! ek trek sommer uit danville uit!
Hilarious! absolutely love it, so my vibe!!!!
Dit is poessnaaks!!!!
paul’s pythons is poessnaaks
Daai hasie bra kan bleddie bly dees bly nie langs my neef lang slag putter nie!
Neeee fok, stop stop stop, ooooooeeeeee…..daai dwergie in die haas-outfit se gesigsuitdrukking daar om en by 0:07 is fokken histeries – ek en Dr. Onk het dit al 20 keer ge-rewind en die bure het al kom klop om te vra of alles OK is…
NS: En daai James Brown (?) lookalike met die Southern Gospel shoo-bee-doo-wahh girls is absoluut great – wie is die agency wat met hierdie ad campaign vorendag gekom het? Briljant, mense, briljant.