Laasweek se zefspotters

Hi Griff

Ek het die raakgeloop in Durban so 2 naweke terug. Ek was maar discreet met die kiekies want die ou lyk of sy klappe kan brand maar ek soek hom beslis aan my kant as die zombies toe slaan :)
Drunk Boris

IMG-20120824-00101

IMG-20120824-00100

Westville-20120824-00103

Hi,

Ek het hierdie beaut in Vredehoek gespot. Ek moes vinnig die fotos neem, die eienaar lyk soos Al Swearengen van Deadwood faam en Ek wou nie kanse vat met die ou nie. Check uit die geel onderstel.
Groete
Quentin

IMG_1881

IMG_1882

IMG_1883

IMG_1884

IMG_1885

IMG_1886

Yes griff!

Die tappid het besef ek betaal geen panelbeaters ek is mos getrain gespot by montana traders!
Stephanus

IMG-20120901-00199

Hi Griff,

Ek het die een gespot daar buite Centurion Mall. Ek het geen woorde.
Groete,
DC

yV7CJ

Check die fokker by Carnival City Casino… Maar daar is geld om te gamble… Mos lekker in Brakpan
Challa

IMG-20120829-01141

Een van die perks om in Strand te bly is om daagliks die tiepe 'custom work' te sien.
John

image

Sien ek toe die ene gister.  Definitief nie Riana se kar nie!
Cheers
Klipkyker

Photo-0174

Griff,
En die tosser dink seker hys fokken cool. By Menlyn square in petoorsdorp. Pielle!
Renier

Pretoria-20120904-00083-1

Yes Griff
Gespot in Alberton
Corian

image2

Hi Griffin,
Ons het hierdie zeffer en sy "cherry" by 'n garage gesien met die ufo liggies in die kar. Toe die dude stop toe switch hy hulle aan by 'n ou bedlampie switch….fokken zef moron!
Zee

photo

Ek moes n pose vang langs die Lahny se b.p.pienk golf!
Groete J

cid_14012012

Hey Griffin,
Ek het die popular boks bier gesien by n klein bottelstoor in Buffelspoort. Classic!
Vanesse

Leopard beer

Dag Griff,
Gespot in Nelspruit – brilliant security idee: sluit jouself in jou fokken kar toe sodat die krims nie jou goed kan zoi nie…
Groete,
Prof. Bokdrol.

Bly in jou kar

Lekke' Griff,
My gans het die aangehegde kiekie hier naby ons agter die boereworsgordyn afgeneem. Moral of the story: as duiktyd aanbreek, maak 'n man 'n plan. Kom wat fokken wil. Use it, don't use it.
Tjirs,
Jimmy

image3

Hier is 'n paar kiekies geneem in Pretoria.
Nico

zef1

zef2

Hallo Griffin
Kyk na die gevaarlike trokkie wat hier in Kimberley rond hardloop. Ek wil nie die voetganger wees wat dalk aan die verkeerde kant van die horings kan op eindig nie.
Griekwa groete
Barry

DSC02179

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in zefspotters. Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

17 Comments

  1. Petrus Ponkiediel
    Posted September 10, 2012 at 1:08 pm | Permalink

    '69 Fairlane. 352 cu in – 5.8l. My pa het so een gehad. Befok geklink. Kon hom myle vêr hoor aankom. Petrol was nie 'n issue daai dae nie. Verbruik? Ek skat so 5l per km.

  2. Posted September 10, 2012 at 2:17 pm | Permalink

    Ai Ai. Strand sit my alweer in die oë…kan nie eers 'n sticker reg opplak nie

  3. David
    Posted September 10, 2012 at 2:45 pm | Permalink

    Vandat WKJ die tiet aan sy kykers voorgestel het kry Zefspotters fokol aandag nie. Goed so

  4. Posted September 10, 2012 at 4:26 pm | Permalink

    ai! Strand sit my alweer in die oë…

  5. Posted September 10, 2012 at 11:55 pm | Permalink

    haha ja want dis nou tiete vir kersfees!

  6. EKKE
    Posted September 11, 2012 at 6:57 am | Permalink

    Daai Fairlane man het darem plan gesien met sy petrol verbruik. Hys so hoog gelig agter hy ry altyd afdraande.

  7. Rum Pram
    Posted September 11, 2012 at 7:46 am | Permalink

    Fokkit, hoe lus is ek nou vir so boks Leopard bier…

  8. Klipkyker
    Posted September 11, 2012 at 9:10 am | Permalink

    Riana, jou kar se nommerplaat is seker "nice BOOBS"!

  9. Posted September 11, 2012 at 3:57 pm | Permalink

    Haha ek wens!

  10. Willem Wikkelspies
    Posted September 11, 2012 at 7:58 pm | Permalink

    Ja-nee reading light se moer. Daai bra skeem hy moet sy hele city golf verlig om vir almal om hom te wys hy gaan nou attempt om iets te lees…Daai petrol slip kan seker nie so moeilik wees om te lees nie.

  11. Dirk Diggler Diktros
    Posted September 12, 2012 at 3:28 pm | Permalink

    @Jimmy met die swembad op die sleepwa…  Laat my terugdink aan die Appeldammer familie famelee hier in die Noord-Vrystaat.  Hul het hul mielies agterop sleepwaens geplant en dan agter reen aangery en dus so droogte ontwyk.  Praat van dink buite die doos!!!  DDD

  12. Vlaknaai
    Posted September 12, 2012 at 7:51 pm | Permalink

    @ Petrus : OU , jy is seker lekker fokken deurmekaar . Die 352 is n fokken ou ford engine , jy dink heel moontlik aan n 351 . Jy kan my nou van baie dinge vertel , maar van n Ford kan jy my nou fokkol vertel !

  13. Baardman
    Posted September 13, 2012 at 11:03 am | Permalink

    Dagse dames en menere!
    Ek het so paar zef fotos van die kak wat hier in my dorpie aangaan, maar waantoe stuur ek die fotos? Help asb!
     
    Fanx

  14. JagsJannie
    Posted September 13, 2012 at 3:13 pm | Permalink

    Baardman, stuur aan griffin@watkykjy.co.za

  15. Belhammel
    Posted September 13, 2012 at 8:38 pm | Permalink

    Baardman, stuur sommer n foto van jou cherry se baardpaai ook saam.

  16. Jexx
    Posted September 13, 2012 at 10:55 pm | Permalink

    Die bakkie is my  pel Jarid sn…hy's obsessed met zombie apocalypse, moet sy wapen versameling sien.

  17. Laaitie
    Posted September 14, 2012 at 2:39 pm | Permalink

    Eat your heart out Charlie Sheen, Who needs "Tiger Blood" if you can have "Leopard Beer"!!

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">