Domestic skrik haar gat af en hol weg!

Jy weet jy kan 'n vrou se ouderdom check deur na haar hol te kyk? As sy vinnig hardloop, is sy waarskynlik jonger…

Daai kak grap nou daar gelos, het 'n soutpiel vir ons 'n lekker link gestuur. Blykbaar was een van sy tjommies weg vir holiday toe die kak by hulle huis gespat het… wag, laat die latie jullself vertel…


Hoezit Griff,

Askies my kak Afrikaans want ek is 'n soutie, maar kan volg jou site en kakpraat, so ek sal try! Ek het n lekker storie vir jy. My maat het terug vakansie verlede week gekom en sy domestic was nerens. Hulle het n noot van haar gevind dat se sy verskriklik bang vannie huis is en sal nog teruggekom wees nie. Hy was n bietjie bekommerd en wou uitvind wat gebeur het. Hulle het oor die CCTV footage gekyk and dis wat hulle gesien het! Dis fokken snaaks.

Lekker.
Steven

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Fokken zef videos and tagged . Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

10 Comments

  1. Klipkyker
    Posted September 11, 2012 at 9:06 am | Permalink

    Ek bang hom ook die Tokoloshe!!!

  2. Stephan
    Posted September 11, 2012 at 9:07 am | Permalink

    Smaak my sy het te diep in die bottel gekyk en toe kom die Gay Tokolosh en praat met haar..

  3. C
    Posted September 11, 2012 at 9:14 am | Permalink

    This is fake. By a long shot.

  4. Jagter
    Posted September 11, 2012 at 9:25 am | Permalink

    hmm.  seems legit.

  5. SkeelKat
    Posted September 11, 2012 at 12:41 pm | Permalink

    Asof 'n fokken besem nou gaan help… Jammer oor die fokken TV though.

  6. Willem Wikkelspies
    Posted September 11, 2012 at 2:21 pm | Permalink

    Ek skeem sy doen harde drugs. Maar jy weet nooit. Soms brand jou drade ook ma bietjie…

  7. Posted September 11, 2012 at 3:56 pm | Permalink

    Hos tokolosh!

  8. johannes
    Posted September 11, 2012 at 5:57 pm | Permalink

    Fake.
    En nog een van daai patete wat n jaar in die U.K. was en skielik nie meer kan afrikaans praat nie.
    /gaap

  9. Lynette Peters
    Posted September 12, 2012 at 7:02 am | Permalink

    Dis fokken snaaks. Is dit nou vir regtig of wat

  10. LuckyLuke
    Posted September 12, 2012 at 10:25 am | Permalink

    Dis nou vir jou 'n ding!

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">