Stempaal
Loading ...Kom-petisies
Dinge om te doen
Inligting met trots verskaf deur:
Kief Tunes
WatkykjyTubes
-
Die week se top 10
Afdelings
WKJ op jou Garmin
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Life on The Road – Learn Guitar with David Brent
- Laasweek se zefspotters
- Sondag. Skêre met skietgoed.
- Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Score tickets na Park Acoustics se derde birthday!
- Totally verskillende predictions vir die naweek se SuperBru
- Mission Metallica: Accomplished.
- Anne Hirsch by die Free Comic Book Day
Interwebsradio.com
WKJ SuperBru team
-
Watkykertjies Tune
- einafok! on Life on The Road – Learn Guitar with David Brent
- Alibaba on ‘I’ve always got a yell in my pocket’ – Wat Kyk Jy? interviews Metallica’s James Hetfield.
- Bokbal se Oupa on Laasweek se zefspotters
- Belhamel on Bittereinder – Kwaad Naas feat. Shane Durrant
- kleinattie on Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Prof. Bokdrol on Score tickets na Park Acoustics se derde birthday!
-
-




Dis naweek, kom ons fokken duik!
Vir die Kaap outjies: Onthou om vanaand by Sgt Pepers te gaan uitslaan vir Ram Jam saam met Chopper. Dik pret, vet metal en give-aways. Julle ander bra's en gooses in Gauteng moet kom draai skiet by Park Acoustics hierdie Sondag. Dis een van die grootstes sover. Check die vorige post.
Ons het ook goeie nuus. Zefshop.com het weer hulle deure oopgemaak en staan reg met so paar limited Blink Stefanus en Watkykjy shirts. Wat jy in die shop sien, is wat hulle het. Daar sal nie reprints gedoen word nie, maar eerder 'n limited range elke keer. Kyk ook uit vir heavy bargains. Daar is lekker cheap panties vir die gooses en zef vests vir beide die blare en die gooses.
Natuurlik is hierdie gewilde outjie ook weer terug. Juju kakpapier. Hy is ook sommer 3-ply en die print run reg deur die hele rol vir die afvee van die hol. Skiet uit na www.zefshop.com en volg hulle op Twitter vir nuus, upades en specials: https://twitter.com/zefshop
Click sommer staight oppie bogroll as jy een wil aanskaf.
Dit is egter nou eers tyd om te duik, want so paar liter mojito wag in 'n boks om mee krieket gekyk te word. Die Proteas vat Pakistan aan in die T20's en daarna bly Indië en Austalië ook nog oor vir ons. Fokken taai tye wat voorlê.
As dit dalk reën die naweek is dit glad nie 'n verksoning nie. Dis nogsteeds naweek, en jy sal fokken duik, pappie!