Dis naweek, kom ons fokken duik!

Sit jou puter af, gryp daai zarms wat jy nie gevreet het nie by jou graft, klim in jou kar en fokof!

Ons het vars boobs ontvang  (in case julle gewonder het) en gaan 'n plan met die outjies oor die naweek maak. Hang net bal. Vir die cherries wat hulle bates ingestuur het – julle is oulik, braaf en altyd anoniem. Sover kon ons verify dat hulle local en lekker is. Indien daar nog van julle daarbuite lurk en 'n kiekie wil snap van jou bobbejaanbrille: skribbel net iewers op 'n pampiertjie of jou lyf www.watkykjy.co.za sodat ons kan check dis die ware Jacob Regop. Dit lyk of daar effense belangstelling is in 'n kompetisie ook, so miskien moet ons oorweeg om "Tiete vir tunes" te run en die bokkies 'n hanmper van 3 nuwe CDs of iets te gee. Kom julle maar met die voorstelle… Jirre, dit gaan ons arm maak.

Tot dan, is dit nou eers naweek, en jy moet fokken duik!

hand plant duik

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in duik, naweek. Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

4 Comments

  1. skadu_apie
    Posted September 7, 2012 at 3:12 pm | Permalink

    tiete vir tunes klink befok Griff, Seker die inskrywings gan vol op wees. Lekker naweek mense! Kom ons fokken duik!!

  2. Belhammel
    Posted September 7, 2012 at 3:46 pm | Permalink

    LEGEND!  Wys ons julle tiete!!!!!
    Griff moenie worry oor die kostes nie. Daars moerse specials op die Jurie Els collection.

  3. Jags Jannie
    Posted September 10, 2012 at 8:31 am | Permalink

    Bellies, net nie daai CD’s nie. Dan gaan die girls ons ‘n pit druk

  4. Prof. Bokdrol
    Posted September 10, 2012 at 9:12 am | Permalink

    Watter siek twisted fokker besluit om Suicide Prevention Day vandag te hou???
    http://tinyurl.com/czc2l9f
    Fok, ek sweer Maandag hom self het dit georganize, die doos…

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">