Dis iz why I’m hot (zef remix) – Die Antwoord

In Die Antwoord deur griffin7 Eiertjies

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDis iz why I’m hot (zef remix) – Die Antwoord

Comments

  1. Ouboet

    Nie sleg nie……….maar smaak my Die Antwoord se boodskap raak nou n bietjie dun?
    Net n idee…..

  2. Rudi

    Nee wat ouens.. Ninja dra 'n groot bling kruis om sy nek en dan het hy 'n hemp aan wat sê Worship Satan. WTF ? 
    hulle was nog van die begin af extreme , maar wil hulle regtig so boodskap oordra ?

  3. EKKE

    Die duiwel het nie sy ou vuurtjie aanmekaar geslaan om n paar tjopies te tan nie. Die ding is bedoel om n paar manne se poeste te brand, nie net skroei nie.Kyk maar rond.

  4. Joster

    Bad Boodskap op sy t-shirt, ek wil dit nie eers tik nie. 

  5. SexyTime

    Oooi, julle spul! As jy kom, kom net by!

    Seitan is 'n wheat product wat vegetarians eet in plaas van vleis.
    Ook beskryf as "wheat meat" of "mock duck".

    In plaas van gryp na jou bybel, zoom eerder in en lees daar staan GoVeg.com onder op die T-shirt (dink Peta).
    As jy minder porn surf en bietjie lees sal jy weet Yolandi is 'n vegetarian en dis obviously waar hulle aan die idee gekom het.

    VERDER, julle weet mos onse Die Antwoord like dit om mense se gatte te krap.
    In Baby's on Fire bid Yolandi ook en sê "Dankie vir Satan," maar dan is Satan die famalie hond se naam.

    Om af te sluit herhaal ek, As jy kom, kom net by.

    Groete
    SexyTime
    Tiete.

  6. Dirk Diggler Diktros

    "Sail away motherfuckerzzzzzz" al ;a Hanneli Vi$$er…. op Enya se Orinoco Flow se backtrack.  Klassiek.  Die sjit.  Ek moes my ore met jik uitwas.  Nou is dit my en die Pastoor se ringtone.  DDD

Gooi Comment