Die Bokke lyk soos monsters

In Sport deur Kaptein Kortbroek7 Eiertjies

Rustig park ek vandag op my couch met 'n koue zama in my hand en om eerlik te wees kan ek nie wag om vir die zabers wat so kots oor die Bokke te lag nie.

Luister mooi na Kaptein, ons raak beter elke week en moet net so paar obvious foutjies oftewel "stains" fix voor oom Nick "kom-ek-drop-vir-Gary-Teichmann-voor-die-World-Cup" Mallet aan sy humble pie verstik.

Ek vat notas van die kak wat hy die Bokke byt. Sif bra. Kyk, dis obvious dat als is nie 100% in ons team nie, maar dalk moet ons bietjie weer begin maak of dit ONS team is en ophou boners kry as ons boys nie wen nie. News flash fokkers, Heineken is 'n coach en sal coach bly vir die volgende vier jaar.

Steek jou provincialism in jou sak. Dis mos hoekom daar Currie Cup rugby is. Ek meen for fuck's sake. Lag eerder vir die Blou Nulle as jy moet. Hullle is about so effektief soos 'n shower by Oppi Koppi.

Morras is laasweek behoorlik geroast nadat dit gelyk het of sy skopskoen op spray gun mode ingestel was en velkleur is ook nie die rede waarom Dean Greyling gaan sukkel om 'n job by Woolworths te kry nie. Fok, hy sal lucky wees op na daai aborsie 'n job as 'n car guard by 'n dodgy Sunnyside shopping centre te kry. Seriously bra, as daai skelm McCaw at least gebloei het was ons dalk trots op jou vier penalties. Tog is dit als obvious stuff wat uitgesort kan word.

Wat my impress het was dat ons in Kiwi land, in die nuwe house of pain, voor al die skaapwesies hulle hard gebliksem het. Ons voories was monsters en ek's oortuig die Wallabies pis klaar so bietjie bietjie in hulle broeke.

Op Currie Cup level was laasweek se predictions net weer 'n bewys dat hierdie kompetisie so tight is soos jou cherrie was voor sy by my kom kuier het.

I got it wrong. Was oortuig die Bulle het spunk maar soos Griffin getune het: "die grond daar in Kimberley het hard gelyk maar dit het hulle nie gekeer om daarvan af te eet nie."

WP kon dalk iets doen as hulle nie met soos idiots vergeet het daar is iets soos 26 kameras wat jou gaan check as jy iemand try moer nie. Met die Lions was ek on the money en solank Tewis op 10 sak sal dit 'n maklike pick bly.

Nou viir die week se kristal bal
WP v Kwaste.
Opsomming: Skommel is lekker maar al die geskommel aan die WP span maak my worry. Sewe changes kan either werk of in 'n train smash of note ontaard. Die Kwaste jol moerse lekker attacking rugby en kan dalk so bietjie meer skop hê noudat hul kaptein weer in dir voorry sak.
Voorspelling: Die Kwaste laaik van harde gras en gaan sukkel, maar ek sien hoe steel hulle hom met so 4 punte.

Blou Bulle v Cheetahs
Opsomming: Verloor die Bulle, is Loftus die volgende oggend op Bid-or-Buy. Once. Die Cheetahs bly met Tewis op 10 rond tos en hoewel dit awesome gaan wees om vir Coenie te sien jol van die bank af , het ons mos nou by die Bokke gesien wat gebeur as jou 10 nie uitmaak nie. Laaik daai Philip van der Walt bra asook die feit dat die toeriste in die Bokspan weer mag rugby speel.
Voorspelling: Klipharde tradisionele Currie Cup rugby tussen twee spanne wat wens hulle het aan die agterspeen gesuig. Gaan die Bulle weer back om met so 9 te wen.

Leeus v Sharks
Opsomming: Hierdie Leeus se bal is lankal gekrap. Grappies oor hulle nie volgende jaar Super Rugby gaan jol nie maak seer en as Heineken oplet in die klas is daar so paar manne in Jozi wat in sy groep behoort te wees. Die Sharks is nog nie vir my waar hulle moet wees nie, maar het nou al soveel keer hulle gatte op Ellis Park gesien hulle moet seker sometime iets uitfigure.
Voorspelling: Lions bring vir Taute van die bank af en rook die Sharks met 'n tight 3 punte.

Daarsy, amper tyd om te duik!

Deel met jou tjommies!

    Kaptein KortbroekDie Bokke lyk soos monsters

    Comments

    1. Drinkwater

      "Steek jou provincialism in jou sak. Dis mos hoekom daar Currie Cup rugby is. Ek meen for fuck's sake. Lag eerder vir die Blou Nulle as jy moet. Hulle is about so effektief soos 'n shower by Oppi Koppi." – Waarste woorde wat ek nog op die internet gelees het!!!

    2. Jagter

      fokkit. ek het alkeen andersom vir my superbru.
      WP,Cheethas en Lions.  almal met so 6 punte.
      Griekwas gaan norrefok om Nuweland wen nie.  Daai gras is te lank.
      Cheethas is due vir 'n wen, en die Lions is rof deesdae

    3. Prof. Bokdrol

      Voorspellings is vir die dapperes – ek sal een of ander smug-ass kommentaar maak wiff de benefit of hindsight so oor 'n dag of twee.

    4. Dirk Diggler Diktros

      Wimpie met n straight left in die sesde rondte, as die bitch hom nie sucker-punch in die vyfde nie….DDD

    5. Prof. Bokdrol

      Raait…Captain Hindsight se superpowers vertel vir hom dat behalwe die WP/Griekwas game wat jy in jou fuckyou in verkeerd ge-spot, het was die ander twee albei so in die kol dat jy maar 10% bonuspunte mag kry. Dit gee jou 2/3 plus bonus = 77% vir hierdie naaiweek – genoeg om 'n dratie te kap as beloning (wel, vir my, in elk geval.) Terloops, ek het inside info dat die nuwe demografiese kwotastelsel volgende jaar deur die Parlement afgedwing gaan word: die Sharks gaan forseer word om ten minste 5 Hindians in die span te hê (met Kuli Roberts op die kortlys vir coach) Vrystaat moet ten minste 1 ou in die span insluit wat Engels tot op laerskoolvlak deurgekom het, en WP mag 'n maksimum van 3 straight ouens kies…

    6. Prof. Bokdrol

      Hoe de fok het daai komma 'n woord gespring? Nou's my sinskonstruksie so in sy fuckyou in soos Juju se Miesies PorkyRear se kanse om hom uit die kak uit te kry. Terloops, hy betaal vir haar dienste uit sy karige ANCYL pensioen, as julle gewonder het…

    7. Dirk Diggler Diktros

      Ekke sien vanaand oppie nuus rydens n bok-oefengroep sessie almal oefen kliphard en Moeras Styn het sy volle kit aan.  En sowaar, kan jy dit glo, Goosen oefen met net n t-hemp en pt-broek en kaalvoet deur die moves IN KONTAKSESSIE.  Miskien kom hier n ding – Cheetahs is nie moffies nie….  DDD

    Gooi Comment