Bored by die werk? Jol braai Tetris.

Bored by die werk? Jol braai Tetris.

Dis Maandag en jy is fokol lus werk nie, maar volgende week is dit National Braai Day, wat ook heel toevallig 'n public holiday is. Jy kan net sowel nou al in die spirit kom vir die lang naweek wat voorlê. Volgende Maandag het jy die dag af om te braai. Vandag kan jy sommer sit en skelm 'n grid pak by die werk op jou computer in die shape van Tetris.

Gaan jol hierdie game http://www.robertsons.co.za/braai-day/braai-tetris/ en jy kan dalk vir jouself 'n Weber ook wen.

Check ook sommer of jy Griff se score kan beat:

braai tetris

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in kompetisie. Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

3 Comments

  1. Boerseun
    Posted September 17, 2012 at 10:09 am | Permalink

    3725 is my score maar ongelukkig het my braai se kole uit gebrand.

  2. JagsJannie
    Posted September 17, 2012 at 12:29 pm | Permalink

    Te veel getap toe brand die kole uit! Solank mamma net die vleis in die oond gedruk het is jy vergewe, boerseun

  3. Boerseun
    Posted September 17, 2012 at 3:04 pm | Permalink

    JagsJannie – Gelukkig is mamma se oondjie altyd aan, Hahaha

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">