Genoeg mondkatjies gemaak? Vee jou smoel af met JuJu kakpapier as jy wil, maar dis eintlik vir jou hol gemaak. Click op die pic vir meer info:
Stempaal
Loading ...Kom-petisies
Dinge om te doen
Inligting met trots verskaf deur:
Kief Tunes
WatkykjyTubes
-
Die week se top 10
Afdelings
WKJ op jou Garmin
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Phuket, maar Thailand is kaklekker! (deel V)
- Life on The Road – Learn Guitar with David Brent
- Laasweek se zefspotters
- Sondag. Skêre met skietgoed.
- Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Score tickets na Park Acoustics se derde birthday!
- Totally verskillende predictions vir die naweek se SuperBru
- Mission Metallica: Accomplished.
Interwebsradio.com
WKJ SuperBru team
-
Watkykertjies Tune
- HOT LIPS on Hoe om te naai… week#1 van 4
- einafok! on Life on The Road – Learn Guitar with David Brent
- Alibaba on ‘I’ve always got a yell in my pocket’ – Wat Kyk Jy? interviews Metallica’s James Hetfield.
- Bokbal se Oupa on Laasweek se zefspotters
- Belhamel on Bittereinder – Kwaad Naas feat. Shane Durrant
- kleinattie on Dis naweek, kom ons fokken duik!
-
-





38 Comments
Lekker kots ek nou so bietjies bietjies in my mond…
Kots ek ook so bietjies bietjies in my mond. Sy moet eerder nie sing nie. Ook nie act nie….
Dr. Onk fluister in my oor dat grootte van die boner wat die Dam Duiker Dans Dames Dinamiek daar aan die begin van die video hom gee omgekeerd eweredig is aan die kwaliteit van die kak wat hulle sing.
Jirre Jissis tog ouens…nee! Ek het sopas oor my tafel gekots! wat dink daai laaitie gaan hy regmaak met daai moerse size 45 Gedore spanners huh? My fok tog!
Dis nou die kak wat deur familie en vriende veroorsaak word. Nee jissis man! Hierdie girl gaan 'n fokken hartaanval kry wanneer sy eendag in die regte wereld iets gaan probeer sing. Dubbel soveel "dislikes" op die YouTube blad as wat daar "likes" is maar net 12 soetsappige comments van haar ooms, tannies, neefs en niggies? Die res van die comments is verseker delete.
Jissis girl, word tog net wakker. Daai ooms en nefies van jou laat jou net dink dat jy mooi sing sodat hul dalk 'n kopkou of naai kan score!
Inderdaad WW, inderdaad; in plaas van sing, dans of act is die beste ding wat sy kan doen om op haar rug te lê met haar bene oop en haar mond toe – en Spanner is lewende bewys dat 'n fokken lelike bliksem met 'n moerse groot tool steeds chicks kan pull.
Hoe wys jy jou gevreet in die publiek? Lekker fokken kommin!
Wat … de … poes??!!! Nee fokkit man.
Maar dit is 'n befokte bakkie.
Nee fokit, ek kan nie eers 1 min maak nie. As sy maar net tiete gehad het kon ek dalk 2 min gemaak het….
Ek luistir eerdir na die giplof van i drol in die stof…. soos kobus sing… meer selfvirtroui as talent boe ba fokkie…
nice bakkie!
Uhm…. ja…. ok dan !!! Fok nee daar is hopeloos te veel useless tos op die youpoep….. Fok maar ek smaak daai trok befok !!!!!!!!!!!!!
Wel, die Briels het dit gemaak (en Stofsuier for that matter).
.
Oom van Rooyen het altyd vir ons gesê, wie de fok gee om of hulle kan sing of nie.
Prof. Ek dink die song gaan binnekort hard op Ellerines of een van daai meubel winkels se PA systems speel daar in brakpan. Ek het juis saterdag so gatswaai trekorrel nommertjie gehoor…
Jirrejissesfokkengot!!!!!!!!!!!
My siel voel verkrag nadat ek die pot poes gekyk het!
Eks met Bokbal op die ene, who fakkin cares?
O goeie donner. Waar is die brein bleach? Die kak was amper so erg soos Sussie Wie se riensting of fokken iets soos dit. O donner dis hoekom ek mense nie reghelp as dink ek is engels nie.
Dai video gan vir die res van my lewe by my spook. Kani onthou wane laas ek sulke kak gehoor het ni, en trust me nou sal haar fokken boe ba be b-bokkie mos nou wee in my donnerse kop gan vas kak. GR8 yahnx ouens
ek skiem ek smaak dit, kan smart tjerries optel by die danville kantoor met die twostep beat… (en roefies vir hulp)
JISSIS, sy sing met n O-face! Boe ba be bokkie – ons het n nuwe Juanita Duppie! Sys seker ook n kind van die Jirre.
FOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOKKKKKKKKKKKKKKKKKKKKKKKKKKKKKKKKKKKKKKKKKKKKKKKKKKK
…Neewat hierdie is nie 'bietjie' mondkotsies nie…. dis gisteraand-se-pizza-vir-ontbyt-vanoggend-projectile vomiting!!! Ek het myself amper by die gebou uitgegooi om die pyn te beeindig.
sy moderate haar fokken comments op youtube ook so niemand kan haar kak vertel nie, wat die poes gaan aan met afrikaanse mense dat hulle dink hierdie is fokken musiek?GOEIE MASEPOES\\
Mooi paar note. DDD
Wa poes julle uit die boom uit ??? die song is nie so hot soos wat nie.. Liewe Lulu of Loslappie nie ??? 90% van afrkaanse songs is vlak en vrolik met fokkol tallent..As die kind enige iets soos haar ma is .. ( Dink ek het haar ma geboef agter in my Datsun Pulsar voor Topaz in Kerkstraat in begin 80's or TBM / Time b4 Mandella ) is sy 'n damsite beter as die ander sletterasies wat hier rondsluip . Die tipe met die loosedraw ,,sletsappie in die eenhand en "cut"merke op die ander arm.. 24/7 op mixit.. en net wil fokken chill…. Goeie Afrikaanse girls soos die was hulle self orals en borsel 3 maal 'n dag hulle fokken tanne ,, niks studs en ringe of trampstamps nie ( het al girlies hier gesien wal lyk of hulle met 'n toeknyp rooster gebliksem is ) Verder is dit die tippe girl wat op 'n saterdagaand 8 uut SPAR toe sal ry vir wors en buns want jy en jou dronkgat pelle " Ga Nou BRAAAA!!.. en eeendag as jy op 'n Vrydag besluit jy wil 'n toon uitpak wildtuin toe,,no problem as jy 2 uur daar aankom is die ousie besig om die daktent vas te maak .. die kinners by die skool is klaar ga haal.. tenk vol sous en jou wildcard in jou sunvisor waar dit hoort..en as e jy by daai lang vervelige skoolvergaderings is en jy kyk so na die anner ouens se vrouens da verstaan jy hoekom hulle viagra en brannas pop soos smarties en orros .. sal ook nie daai girls kan service as ek nie gedrug en gesuip is.. met vicks vaporub in my neus ,, ek fokken haat snoek
PS ..Jirreeee Jissssisss is nie so snaaks soos party hier dink dit is nie
heilige gees! poes…
@Oom Uncle: Fok china, ons debateer die meriete van die musiek hier, nie die poppie se potensiaal as trouvrou nie. Sy kan dalk jou daktent laai en jou piel orent kry sonder vicks onder jou neus (wtf?) , maar sy kan nie 'n fok sing nie.
afrikaanse musiek is poeskak! Klaar!
Ek dink Oom Uncle is familie van die poppie want ek kan nie so baie aflei van haar uit die 3 en 'n half minuut video nie. Maar ja, dis sad dat daar actually 'n mark is vir die tipe kak. Boe ba be Arariejou Skaroembokkie!!!
Nee o fok, ek weet nie. G'n mens kan na sulke kak luister nie. As iemand vir my se Boe Ba B-b-b-bokkie dan gee ek hom so poesklap hy sal vir drie dae nie reguit kan loop nie.
Dan moderate hulle nog die comments? Weet seker as mense die kans kry sal hulle haar vernietig op youtube.
n Fokken Safaripak pappie! Wanneer laas het ek so iets gesien… (1:05)
Ek het sopas in my broek gekots!!!! Sy is nie eers mooi nie…WTF. Ek konnie meer as minuut kyk nie, sorry boys!!! Maar ek die link vir klomp pelle gemail….hulle gaan my heel week vloek en seker bliksem die naweek!
fok bra, vanaand gooi ek n lekker dratie terwyl ek weer boeba bokkie op my sussie se Iphone kyk in die Danville kantoor se kakhuis. 'n Man moet die geweer skoonmaak anders roes hy!
Wat die poes ?
"jy weet daai ding wat ons doen" – is dit code vir poepnaai?
jissis, sal iemand my nou asb skiet
Neee Poes, vok tog!!!!!!
nou dat ek vir n derde keer nugter na die kak gekyk het moet ek erken, as sy my bakkie met fokken vuil damwater moes was sal ek haar poes