Bizarre Bedonderde Donderdae – Edward & Bella

In Bedonderde Donderdae deur griffin7 Eiertjies

Sorry maats, ons het hierdie week nie 'n tuisgebakte video vir julle nie as gevolg van verskeie redes, maar sal volgende week weer op ons pos wees. Kyk hierdie gerus. Dis in elk geval baie snaakser as ons.

Raait, ek sien julle is nie baie impressed nie en soek 'n ou Leon Schuster clip. Hierso is dit dan:

Deel met jou tjommies!

    griffinBizarre Bedonderde Donderdae – Edward & Bella

    Comments

    1. Bokbal

      Moet asb nie nou dadelik vir mamma bel om te brag nie, maar diè clip is kak & fokken boring in vergeleke met die gewone Bizarde Donderdae disse.
       
       
       

    2. Jakes

      Julle s'n is baie beter. Hierdie is 'n pot k@k. 'n Ou leon Schuster clip sou beter afgaan. 

    3. Boerseun

      Suppertos – nee mense dit is nie n tropies drankie nie, dis vandag se bedonderde donderdae video clip,n dratie sonder enige entoesiasme of verbeelding  is meer opwindend en entertaining as glitter fairy en sy slet, Die Leon Shuster clip laat dinge beter voel maar kom nie naby die tradisionele video clips wat ons altyd kom eye nie. .
      Nie te min dankie vir julle efforts om die beste van n kak situasie te maak

    4. Beeg_H

      Effens beter. Maar nogsteeds nie so snaaks soos julle tuisgebakte clips nie.

    5. Willem Wikkelspies

      Ek dink local is baie meer lekker. Het dit op 'n yank page gesien en die ous het moerse gerave daaroor. Dink dis maar 'n culture ding.

    6. fran

      ek wil my geld terug hê asb, julle eie materiaal is 1000 keer beter

    Gooi Comment