Bizarre Bedonderde Donderdae – Die Medalje

Ons is weer terug na 'n kort droogte met die Donderdae videos. So vinnige laatnag rush jobbie want ons moet al klaar weer die pad vat om iets interesting te gaan doen. Barry Hilton wag vir ons by 'n bar…

In hierdie week se Bizarre Bedonderde Donderdag filmpie is Krappies in die hospitaal vir een of ander rede. 'n Generaal kom kuier vir hom en gee vir hom 'n medalje. Vir een of ander rede…

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Bedonderde Donderdae. Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

3 Comments

  1. Dirk Diggler Diktros
    Posted September 13, 2012 at 6:39 pm | Permalink

    Gesondheid uit die handkar gejaag uit.  Daai Generaal kyk hom soos n ware kussingbyter aan, ky wil sowaat n bietjie kompos kou daar by die hoepitaalbed…..DDD

  2. jozua
    Posted September 14, 2012 at 11:38 am | Permalink

    koper kabels steel van eskom.. naais line!

  3. einafok!
    Posted September 14, 2012 at 3:28 pm | Permalink

    Dis jammer ek het nie op skool geweet 'n ou kan medaljes score nie. 

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">