Barry Hilton klap ‘n braai met Braaiboy.

Ons het verlede week so paar vleisies ge-tan saam met Barry Hilton en Braaiboy. Hier is so kort videotjie. Dit is after all braaiday.

En siende dat dit vandag National Braaiday is, kan jy net sowel weer braai tetris jol of 'n braai combo traai gooi op die interwebs. More is dit weer skouer aand die wiel. O ja, en jy kan Weber braais wen met die gespelery. Dit vat amper fokol tyd. Laat ons weet of jy 'n wenner is.

Omdat ons heeltemal te veel gebraai en fles gevat het vandag, sal ons julle more looi met die week se zefspotters. Looi daai kole!

braai tetris

robertsons1

En natuurlik moet ons Barry Hilton met die laaste woord los:

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Fokken main videos, wkj interviews. Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

10 Comments

  1. Dirk Diggler Diktros
    Posted September 24, 2012 at 6:05 pm | Permalink

    Respek my bras.  DDD

  2. #1 Pisscat
    Posted September 24, 2012 at 6:56 pm | Permalink

    Nee maaris lekka eksê !!!  Ek het die langnaweek ELKE fokken dag gebraai…. !! yeah !

  3. AMOS*
    Posted September 24, 2012 at 10:51 pm | Permalink

    Hallo?
    Is julle nog wakker? Ek gaan gou vir oulaas naai voor die week begin.

  4. Ou de Doos
    Posted September 25, 2012 at 9:45 am | Permalink

    So hierdie ou is 'n comedian by profession ?? Hoe de fok survive hy ?? Dit wys jou net, enige doos kan enige ding doen en mense sal betaal ! Hy's erger as Wackjob Simpson !!!!

  5. griffin
    Posted September 25, 2012 at 10:04 am | Permalink

    Maak vir my ‘n video van jou stand-up comedy en stuur dit in, dan kyk ons hoeveel geld jy maak. Ek sal dit vir jou op Watkykjy sit en alles om jou “career” af te skop.

  6. JagsJannie
    Posted September 25, 2012 at 10:59 am | Permalink

    Fokkof Ou-fokken-doos! Was saam met Barry op vlug gewees en hy het dit die kortste en mees genotvolle vlug gemaak in my lewe. Hy's fokken skreeu snaaks en so dink meeste van ons. Veral daai ene van "Onsj gaan nou-nou braaij". Fokken skerp pappie!

  7. Prof. Bokdrol
    Posted September 25, 2012 at 11:50 am | Permalink

    Snaaks (soos in snaaks vreemd, nie snaaks haha nie) – so hy maak fokken baie geld uit mense wat nie na sy shows kom kyk nie omdat hulle nie dink hy is snaaks nie?

  8. einafok!
    Posted September 25, 2012 at 11:52 am | Permalink

    Jissis, Griff, ek het lekker gelag vir daai "ons gaan nou braai"-ene. Seker omdat my een tjommie presies so is. Partykeer het die ou brood al uitgepass en dan moet ons maar self braai. 

  9. Die Vrotkol
    Posted September 25, 2012 at 1:42 pm | Permalink

    Ou Barry , are you hungery ?  

  10. Ou de Doos
    Posted September 25, 2012 at 2:21 pm | Permalink

    Ja, so vroeg op 'n Maandag(Dinsdag) oggend (net na braai dag) dink ek weer nie voor ek praat nie….Ek was net vir 'n oomblik offended deur mense wat met Afrikaners spot.
     
    Ek vra omverskoning, mnr Hilton. Jy is after-all normaalweg kak snaaks, 'n suksesvolle comedian en maak baie meer geld as ek !! My job is ook nie naastenby so vol humor soos joune nie…..Mnr Simpson heelwaarskynlik ook

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">