Afrikaans martial arts gospel. Waddefok?

In Fokken Zef Videos deur griffin13 Eiertjies

Soms word mens net bloot verstom gelaat deur die kak waarmee mense opkom, veral as hulle hulself erntsig opneem. Woorde ontbreek my. Woorde en logika.

Deel met jou tjommies!

    griffinAfrikaans martial arts gospel. Waddefok?

    Comments

    1. troglodiet

      Onthou maatjies, dis "puff, puff, pass".
      En as jy overdose op Durban poison, is shit soos hierdie gewoonlik die resultaat.

    2. #1 Pisscat

      Eina fok !  watse klomp tos… mense wat gelowig is mag mos nie fokken draags gebruik nie???

    3. Kaneraad Mhambi

      Dis wat gebeur as mense te lank in Kaapstad se southern suburbs bly.

    Gooi Comment