Wen 20 Weber One touch braaiers met Robertsons Spices!

In Kompetisie deur griffin

Hey, volgende maand is dit braaimaand. Ons het op 'n lekker kompetisie afgekom oppie interwebs. Jy kan een van 20 Weber One touch braaiers wen op Robbertsons spices se website. Daar is 'n keuse van twee kompetisies. In die een kan jy jouself masterzef hou en jou eie braai combo maak met hulle spices (ek skiem die chicks sal dalk beter doen met hierdie ene. Of dalk die ouens wat seriously kan braai). Die tweede een is meer my vibe: braai tetris. Jy moet die vleisies op daai gril pak en meer plek maak vir vleis, jy weet, soos die regte Tetris. Hierdie een het net meer van 'n local flavour. Plus jy is in elk geval nie lus om te fokken werk nie. Speel Tetris skelm by jou graft. Wys my jou vleis!

Click op die pics hieronder om na die verskeie kompetisies toe te gaan:

robertsons1

robertsons2

Deel met jou tjommies!

    griffinWen 20 Weber One touch braaiers met Robertsons Spices!