Watkykjy nuus round-up. Week 35.

In Wat is nuus? deur griffin2 Eiertjies

Braaiboy breek wêreld rekord faktap
Braaiboy het die afgelope naweek die Guinness World Record gebreek vir die langste maraton braai. Lekker Suid-Afrika! Hy het uiteindlik die rooster opgehang na 62 ure en 9 minute, waarna die official alliepad van Ierland af sy certificate aan hom oorhandig het. Die arme bra was redelik fucked gewees (Braaiboy, nie die official nie). Die vorige rekord het maar op 'n skamele 32 ure gestaan en die huidige rekord vir 'n groepsbraai maraton staan op 26 ure wat deur 'n klomp wankers bankers in Australia opgestel is. Ons was die hele tyd daar gewees (en wakker) om bietjie af te neem en baie fles te vat en kak te praat. Even ou Chopper het van die Kaap af kom incheck hoe dinge loop. 'n Befokte naweek. Die enigste laagtepunt was so groep snotkop laities wat in die vroeë oggendure elke keer deur hulle neuse saam met die sound system probeer sing het op Fokofpolisiekar. Francois, hou maar jou boude toe. Die laities van Fake-off-polisiekar is regtig "into" you.

braaiboy guiness certificate

Alles het tot op 'n einde gekom hier teen Sondagoggend 00:25 se kant waarna ons ge-celebrate het en toe moes oppak. Daar was verneem dat daar roadblocks was in Joburg, so ons moes slaapplek kry in Tjoerras (ons het by Supersport Park gebraai). 'n Gawe couple het aangebied om ons by hulle "deurmekaar plek wat soos seks ruik" te laat slaap, maar hulle het na die eerste bottel Lovoka spoorloos verdwyn. Later het griff en Kaptein kortbroek sommer twee sakke charcoal gaan koop by die garage en twee steaks by Kaptein Kortbroek se huis ook gebraai. Dit was fokken onnosel. Weet jy hoe lank wag jy vir twee sakke charcoal se vuur om net twee vleisies te tan? Ons het toe eers vieruur gaan slaap.

Anyway, hier ontvang Braaiboy sy toekenning:

Pretoria vrou zaber haar hond
Blykbaar is daar 'n tekort aan single mans in Moreleta Park want 'n vrou in die buurt het was desperaat genoeg gewees om vir Wagter so bietjie beet te kry. 'n DVD van videomateriaal is anoniem by 'n animal rights group afgedrop en hulle het die DVD op hulle beurt na die polisie toe gevat wat die chick by haar huis gaan arresteer het. Daar het die polisie nog video footage gekry van die vrou wat die K9 kanon bloots ry. Sy het al haar escapades al die tyd afgeneem. Dit is onbekend of sy 'n Bloubul ondersteuner is. Woef, ek sê! – IOL

hondnaai

Justin "Nordic" Thunder wen Air Guitar World Championship
Nog 'n wêreld kompetisiewenner. Ons beweeg aan van 'n braaier na 'n zef naaier. Hierdie bra noem homself Nordic Thunder (hy is van Amerika af) en prance rond in 'n rokkie wat van dooie bergleeu of iets gemaak is asof hy 3 miljoen jaar terug 'n chick aan haar koekhare na sy grot toe sleep. Wanneer hy air guitar pleeg, lyk dit eerder asof hy vir die wêreldrekord vir draadtrek skiet. Sy fokken lame leuse is "pain is temporary, air guitar is forever". Skaam is ook forever. Die prys wat hierdie fokken marabs gewen het, was 'n regte kitaar, so hopelik fokof hy van die scene af. Die kompetisie word elke jaar in Finland gehou, die moederstad van die Nokia 3310. Suid-Afrika het ook al sy share daar gehad, maar ons praat nie meer daaroor nie. – WTSP

Bigfoot word deur 'n kar getrap
Ons almal weet dat Bigfoot nie bestaan nie, maar Amerikaners hou aan om na die fokken ding te soek en hoe meer hulle aanhou soek daarvoor,bigfoot hoe meer probeer mense stompe op die hoax vuur gooi. Randy Lee Tenley van Motana is was een van daai mense gewees. Hy het bietjie fles gevat en geskiem hy gaan die hele wêreld op hol sit met sy Bigfoot sighting hoax deur 'n ghillie suit aan te trek. Dis daai heavy camo suits met die blare, gras en voëlnessies wat die army gebruik in die bosse om die kak uit die terries te skiet. Hy het langs die highway gaan rondfok. Toe ry 'n kar hom dood. Toe ry nog een oor hom. Die einde. – Huffington Post

Deel met jou tjommies!

    griffinWatkykjy nuus round-up. Week 35.

    Comments

    1. Evert

      Fok man, hier by 1:20 rond swap die ou na links toe en daarna weer terug na regs. James en Kirk kak seker hulle broeke vol as hulle daai kak check.
      Hoekom nie sommer fake dromme en bass nie, dan is dit sommer 'n hele fake band?
       

    2. Vlaknaai

      Op Oudtshoorn het n simpel etter laas  week n perd genaai. Hier is die link : http://www.diehoorn.co.za/2012/08/23/perdemishandeling/
      Nou kyk , ek weet die kaaskoppe noem n teler n " paarde fokker " 
      Nou ja , die ou fok perde . 
      Glo nie hy het veel van n indruk gemaak nie . 
      Tensy hy n piel soos n perd het . En al wie ek ken met n piel soos n perd is Japie Botes . n Voet innie ou taal . Ek sweer sy pa was n perd . 

    Gooi Comment