Watkykjy nuus round-up. Week 34.

In Wat is nuus? deur griffin6 Eiertjies

Skommelstokkies maak amok
Die Trojan company (daai ouens wat die effies maak) het so paar jagse tannies baie opgewonde gemaak toe hulle aangekondig het dat hulle tienduisend vibrators in New York sou weggee. Hulle het beplan om die give-aways vanaf hot dog karretjies te doen – seker maar omdat hot dogs chicks aan piele laat dink – maar city officials het 'n stokkie daarvoor kom steek. Blykbaar het daar tot driehonderd chicks voor elke karretjie kom opline om hulle elektriese piele op te raap. Een van die chicks het gereken dat die burgemeester van New York nie wil hê dat mense moet fun hê nie: "You can't have a giant soda, You can't have a vibrator." Wat presies sy met 'n "giant soda" wil doen wil ek liewer nie weet nie.

Hulle hoef egter nie hulle zabertonnels in 'n knoop te kry nie. Blykbaar sal die event aangaan. Die mense moet net die regte permitte en toestemming kry. "Permissie om te skommel, u hoogheid?" – New York Post

Die doughnut dief
Hierdie kak gebeur seker maar elk dag in Amerika. 'n Suspect het by 'n Dunkin Donuts branch ingeloop en die kassiere vir 'n pen gaan vra voor hy by 'n tafel gaan sit het. Daar het hy op 'n boodskap op 'n servet geskryf en terug geloop na die kassiere toe. Dit was 'n note dat hy die plek gaan rob wat hy met sy een hand opgehou het. Sy ander hand het hy in sy gatsak gedruk en gemaak asof hy 'n rollie het. Die poepol agter die til het al die geld vir die robber gegee waarna hy 'n lyn gesny het. Die polisie is nogsteeds baffled. – Journal Online

Public pool zaber magic
Bure in die Naples area in Florida het die polisie gebel nadat hulle twee mense in full view in 'n publieke swembad sien zaber het. Toe die officerdom nudist daar opdaag het die vrou hom getune  "This is why no one likes you guys". Sy was blykbaar gesuip ook. O ja, en behalwe van dit is sy nog fokken lelik ook. Die polisie het hulle gevra wat hule doen. Die vrou het getune sy swem net laps. Die man (wat fokol klere aangehad het) het maar vir die mees obvious antwoord gegaan en getune hy is 'n nudis. fokken lelike tannieDie vrou is ge-arresteer vir disorderly intoxication en die man is tjoekie toe gestuur vir indecent exposure. Hulle moet hom eintlik charge vir attempting to have sex with a likkewaan of hy kon eerder gesê het dat hy so vinnig van die lelike vrou af probeer wegkom het, dat hy homself uit sy klere uitgeswem het… – Naples News

Poesgroot Python
Die Everglades in Amerika klink nie na 'n lekker plek nie. Daar is massiewe krokodille, slange, ander boosaardige gediertes en Dexter dump al die mense wat hy doodmaak daar. Verlede week het mense afgekom op 'n 17 voet slang -'n Burmese Python. Sewentien voet is net oor die vyf meter lank. Staan gou op by jou desk en vat vyf groot mantreë. Dis hoe lank daai outjie was. Dis nie al nie. Hierdie was 'n mamma slang en hulle het 87 eiers binne die slang gevind. Ek kak sommer 87 bruin eiers in my rok as ek so iets sien. Hierdie slange het geen regte dreigende vyande of predators wat hulle kan kak byt nie. 'n Vyf meter slang sal basically eet net waddefok hy wil: bokkies, krokodille, mense, karre, Godzilla, Bear Grylls… Daar is ook blykbaar fokken baie van hierdie slange in daardie omgewing omdat pet owners hulle daar release en omdat baie van petshops af esacape het in 1992 met Hurricane Andrew. In die laaste 10 jaar of so is daar al 1825 van hierdie slange gevind. Dit sluit die ander uit wat in bome met sniper rifles sit of stede onder die grond vir hullself gebou het en planeet aarde se ondergang beplan. Daar kak ek weer in my broek… – Huffington Post

poesgroot slang

Die bruinbeer drink nie van die vloer af nie
'n Norwegian man is dik onsteld nadat 'n mamma beer en haar drie welpies by sy cabin ingebreek het en al sy bier opgesuip het. Blykbaar het die bere deur 'n oop venster ingekom terwyl die familie uit was vir die dag, 'n honderd blikkies bier opgesuip en sy plek heeltemal opgefok. Die omie reken sy plek het soos beer, trash en pis geruik. Klink vir my soos 'n gewone dag by Oppikoppi. – Huffington Post

Deel met jou tjommies!

    griffinWatkykjy nuus round-up. Week 34.

    Comments

    1. Ruan

      Klink vir my of daai bere gatvol geraak het vir goue lokkies wat hulle pap kom vreet het…

    2. Beesbal

      Daai ou wat die tannie in die swembad gezaber het lyk soos Pierre Spies wat a poesklap teen die regter oor gekry het van die Enforcer 

    3. Prof. Bokdrol

      NIEMAND gee vir Pierre Spies 'n poesklap nie…

    Gooi Comment