RSG loop effens deur.

Lekker poespraatjies op RSG.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Uncategorized and tagged . Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

11 Comments

  1. Stokmannetjie
    Posted August 15, 2012 at 6:24 pm | Permalink

    Wahaaaaahaaaa! Hierrie is poes snaaks. Letterlik.

  2. PietSkiet
    Posted August 15, 2012 at 6:53 pm | Permalink

    hehe, die persoon kom soos in elke dag deur na RSG, weet nie of dit 'n man of vrou is nie maar hy/sy drink 'n moerse hou daar by die huis in die dag en soek dan net kak res van die tyd. 

  3. Prof. Bokdrol
    Posted August 15, 2012 at 7:39 pm | Permalink

    Fokken huuuuge class action lawsuit wat nou RSG wag – blykbaar het 82 krimpies by Huis Herfsblaar alleen 'n hartie gekap, fokweet hoeveel in die res van die land…

  4. Posted August 15, 2012 at 8:07 pm | Permalink

    dis fokken snaaks, ek het myself kak gelag

  5. Die Vrotkol
    Posted August 15, 2012 at 8:32 pm | Permalink

    Lekker Carla , fok lyk my dit gaan goed daar by die Golden curtian in PE !  Dalk moet jy net n bietjie van daai enjies los , jou stem freak my uit ! Eks  seker jy het n roggel hoesie van al daai Rothmans . 

  6. Die Vrotkol
    Posted August 15, 2012 at 8:33 pm | Permalink

    Tot Jan Taks jou vang met daai ou 10 rand note .

  7. Die Agt-Bal
    Posted August 16, 2012 at 8:21 am | Permalink

    Uiters swak radio omroeper, hoe kon hy nie Carla se vraag hoor nie? Dis voor die handligend dat Carla wil weet of die huidige opbrengs van haar beleggings op die aandelebeurs die waarde van haar kont op die strate van die vriendelike stad gaan kan verbeter…

  8. pastoore
    Posted August 16, 2012 at 3:13 pm | Permalink

    Ek het die RSG sage verpas,is dit asb.moontlik dat iemand vir my die agtergrond skets rondom die storie

  9. Prof. Bokdrol
    Posted August 16, 2012 at 6:15 pm | Permalink

    Ja sure, Pastoor, no probs bra…gee my jou adres dan kom griffel ek dit vir jou teen jou grot se mure met die skerpgemaakte gatbeen van 'n Tyrannosaurus Rex – alternatief kan jy vir een van jou kleinkinders vra om jou BC se sound drivers te install en dan vir jou oppiknoppi te druk dat jy ook die grap kan vang…

  10. Die Vrotkol
    Posted August 17, 2012 at 7:58 pm | Permalink

    Prof , Die pastoor man  sit hier met n 486 !

  11. Bokbal
    Posted August 18, 2012 at 3:22 pm | Permalink

    Whahaaaaaaaaaaaaaaaa Classic
    Ek stem egter saam met Agt-Bal.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">