Park Acoustics: Piet Botha, Jack Hammer, Howlin’ Shibanski en Black Cat Bone

In Kief musiek deur griffin1 Eiertjies

Hier is 'n recap in so paar foto's en 'n video as julle die laaste Park Acoustics met Piet Botha, Jack Hammer, Howlin' Shibanski en Black Cat Bone gemis het. Dit was 'n befokte Sondag. Pull next time in en kom maak 'n hap, of even beter – skiet 'n lyn deur Oppikoppi toe. Ons is reeds besig met ons roadtrip en het sopas in Brits afegtrek om langs die pad te pis. Volgende stop is Kreef Hotel en dan gaan ons twee bottels Jagermeister se nek omdraai as 'n begin.

Gaan groot of gaan dood…

Dsc_1455

Dsc_1539

Dsc_1707

Dsc_1794

Dsc_1916

Dsc_1958

Dsc_2100

Dsc_2192Dsc_2317

Dsc_2302

Dsc_2480

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinPark Acoustics: Piet Botha, Jack Hammer, Howlin’ Shibanski en Black Cat Bone

Comments

Gooi Comment