Oppikoppi. Sweet thing. Twee video’s.

In Oppikoppi deur griffinRek jou bek

Hierdie mag jou dalk 'n idee gee van wat by Oppikoppi aangegaan het as jy nie daar was nie of dalk heeltemal buite jou bracket was toe jy daar was maar nie regtig daar was nie…

Braaiboy het ook in Mordor/District 9 (wat jy ookal die badlands wil noem) gaan rondloop en vir die prawns/mense/vuilgat Gawies verniet gaan kos en drank uitdeel.

Ons sal later in die week vir julle 'n klomp verskriklike next level foto's ook kom looi. Miskien onthou jy dalk dan effens meer.

Deel met jou tjommies!

    griffinOppikoppi. Sweet thing. Twee video’s.

    Gooi Comment