Moerse dankie aan Ingrid Swart wat vir ons al die next level foto's gaan neem het die naweek.
Stempaal
Loading ...Kom-petisies
Dinge om te doen
Inligting met trots verskaf deur:
Kief Tunes
WatkykjyTubes
-
Die week se top 10
Afdelings
WKJ op jou Garmin
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Phuket, maar Thailand is kaklekker! (deel V)
- Life on The Road – Learn Guitar with David Brent
- Laasweek se zefspotters
- Sondag. Skêre met skietgoed.
- Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Score tickets na Park Acoustics se derde birthday!
- Totally verskillende predictions vir die naweek se SuperBru
- Mission Metallica: Accomplished.
Interwebsradio.com
WKJ SuperBru team
-
Watkykertjies Tune
- HOT LIPS on Hoe om te naai… week#1 van 4
- einafok! on Life on The Road – Learn Guitar with David Brent
- Alibaba on ‘I’ve always got a yell in my pocket’ – Wat Kyk Jy? interviews Metallica’s James Hetfield.
- Bokbal se Oupa on Laasweek se zefspotters
- Belhamel on Bittereinder – Kwaad Naas feat. Shane Durrant
- kleinattie on Dis naweek, kom ons fokken duik!
-
-
























6 Comments
nee,baie amper maar nee
Wat n fokken jol! Daai eerste knaap het "oppikoppi" heel verkeerd verstaan.
Was n epic ene gewees, en ek kom nou eers by. En ek moes langafstand suip. DDD
…en daai laaste knaap het apparently net mooi alles verkeerd verstaan.
En nou ALMAL saam: "WelKOM terug aan DDD!". Het gewonder waar jy was. Maar verstaan nou dat jy Oppikoppi moes aanmekaar sit, bymekaar hou en na almal gefokkof het weer moes afbreek. En nog die suip gedeelte ook byhou! Fokken gelukkige kont jy en ek's VIRSEKER fokken baie jaloers!
Dankie JJ, self het ek jul kwinkslae en die alomwyshede van die immergroen site gemis. Die diepheid, die itgeit die vlytigheid en veral die eerlIkheid, deernis en opregtheid van elke WKJ-kerkie. is onontbeerlik. Ek word so deur deernis vervul ek wil sommer almal n kopkou gee. Maar voordat almat hul menere of ghwappe regvrywe laat my toe om eers die herpes simpleks, kompleks em hepatitis a, b en c van die OpKop n bietjie af te was met knoffel en beet. Fokken Marapse…..DDD