‘n Dagtrippie Kaap toe en terug…

Die volgende oggend vroeg nadat ons so drie weke terug gaan Ferrari's jaag het by Sun City moes ek op Kulula se nuwe aerie klim. Hulle het my uitgenooi om op die inaugural vlug van hulle nuwe Boeing 737-800 van Kaapstad na Joburg toe te vlieg. Sommer net vir lunch en weer terug. Dit was fokken moeilik om na twee ure se slaap met 'n hangover van hel op te staan, maar ek kon dit somehow afpull en het met 'n ma-se hangover Kaap toe gevlieg. Dank vader ek hoef nie te bestuur het nie. Kulula het my sommer by die huis kom oplaai met 'n convoy en Lanseria toe ge-mission.

Met Oppikoppi agter die rug kon ek uiteindelik 'n video aanmekaarslaan met die dag se gebeure…

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Snotstories and tagged . Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

9 Comments

  1. Posted August 14, 2012 at 11:26 am | Permalink

    the VIP treatment, eh?

  2. OnSpoorAllesOp-Agent
    Posted August 14, 2012 at 3:11 pm | Permalink

    Ken iemand miskien vir Adrian Bayford, 41, en sy vroutjie Gillian.
    Ek moet hulle dringend opspoor!!!
    http://www.mirror.co.uk/news/uk-news/euromillions-daughter-of-jackpot-couple-asks-1260435

  3. Vlaknaai
    Posted August 14, 2012 at 9:15 pm | Permalink

    Die airie trip laat my dink aan in die see val – met n vliegtuig . 
    Tog , is daar n paar goed om te onthou
    Hoe om 'n Haai aanval te voorkom

    1. Moenie in die see swem nie. Meer as 99% van alle haai aanvalle gebeur in groot watermassas, ook bekend as oseane. Die manier om vas te stel of jy in 'n oseaan is, is om die water te proe. Dit behoort sout te smaak. ( nee , NIE die public swimming pool nie )

    2. Swem saam met vet mense. Sorg altyd dat daar groot, vet mense saam jou in die water is. Die kanse dat jy vinniger as hulle kan swem en wegkom is baie goed.

    3. Dokter die sonblok. Om jou kanse op 'n aanval verder te verklein, vervang die ander se sonbrandmiddel met iets soos fish paste . 

    4. Moenie in die water gaan sonder 'n mes nie. Dis sodat jy die swemmer naaste aan jou kan steek as jy 'n haai gewaar. Sodra hy lekker bloei, swem so vinnig weg as wat jy kan!!!

    5. Luister noukeurig! Elke Haai het 'n Theme Song – As jy die volgende hoor, swem vir jou lewe:
    DA-dam. DA-dam. DA-dam
    As dit so klink: dadamdadamdadam – Dan is jy klaar in jou moer.

    6. Moenie paniekerig raak nie. Bly kalm as 'n haai jou byt. Jy is in elk geval in jou moer in en dit sal nie help jy probeer oorleef nie. Die mense op die strand sal dit waardeer, want om iemand soos 'n mal moer te hoor skreeu en gil, is nie lekker nie. Dink aan die kinders, man!

  4. Steve-O
    Posted August 15, 2012 at 1:10 am | Permalink

    ja nee die weer hier in die kaap is poeskak! wens ek kan elke dag werk toe vlieg met so aerie in plaas van op my bike te moet fokken natreen! 

  5. Willy
    Posted August 15, 2012 at 8:01 am | Permalink

    Hi Griff
     
    Wie se ou fyn stemmetjie is dit op die video ?

    Willy

  6. David
    Posted August 15, 2012 at 1:37 pm | Permalink

    Nie eers my vrou sal al daai geld gespend kry nie, etter. Dink as jy so maand of wat wag gaan vetseun se hart hom aanval dan kan jy vir Gillian loop pak OnSpoorAllesOp-Agent

  7. Bokbal
    Posted August 15, 2012 at 2:37 pm | Permalink

    Die beste raad om 'n haaiaanval te voorkom, is om onder 'n boom te sit.

  8. Gurts
    Posted August 15, 2012 at 4:13 pm | Permalink

    Daai een lugwaardik lyk soos marilyn-manson-wat-dik-geword-het/drag queen/cross dresser

  9. Werner
    Posted August 17, 2012 at 3:00 pm | Permalink

    Help my asseblief myself oortuig dat die soundtrack gehack is…

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">