Hierdie is een van die beteres daarbuite, en as jy uitmaak van headband op heavies metal sal jy hierdie smaak. Even meer as jy 'n fan is van Pantera se ouer shit.
O ja, ons is besig om knoeiwerk en varkore te maak met die Bizarre Bedonderdae video, so gee ons so paar uur. Ons kak die outjie netnou uit.
(shot, Chopper)




4 Comments
As 'n moerse Pantera fan, dis poes snaaks.
Fucking Hoff Style!!!!!!!!!!!!!!!!
Your manky nuts man! Schweet!!! DDD
Fucking Hoffsyle, dogstyle, anystyle, we fuck….DDD
Lekker nightrider vibes!! Dimebag sou trots wees!