Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffin8 Eiertjies

Yes Griff,
Lekker by die Woesrand Kar Skou.
Briekmerk

IMG_20120825_114145

Hi Griff
Het hierdie zef knightrider/robocop stuk kak by Kollonade Retail Park gespot.
Groete
Conrad

roborider

Check die bord wat ek langs die pad gesien het in Salvador, Brazil.
Ek reken Alugam se poe$ is nogal bitter…
Ou Sannie

galpoes

Het die Grabouw bakkie ini Boland gesien … Lyk vermy hy gee nie om waar hy ry nie …maar hy gaan nie op die Geel lyn ry nie ..!!
Slingo

geelstreep se gat

Sommer so klein karretjie wat hier in Poloks rondsluip.  BMW badge op.
Groete
Erick

bmw1

bnw2

bnw3
Hy Griffin
Check die Zef Spotter hahahaha, manne met hulle G Strings.
Shaun

gatsnaar

Hi Griff
Tjek hierdie pappie. Het hom gespot in Ladismith die een in die Weskaap.
Enrico

Photo0506

Photo0507

Hiers die chor wat ek in Agalhus gespot het. Dis erg ek sal nie dood gespot word in so n chor nie!!!
Lekker man
Over and Out
Neal

Struis Bay-20120324-00158

Struis Bay-20120324-00160

Deel met jou tjommies!

    griffinLaasweek se zefspotters

    Comments

    1. Belhammel

      Daai Kapoen Maxima is next level zef! Ek sien die bra het hom ook verbruikersvriendelik gemaak.
      1. n Handvatsel oor die boot waar mamma kan vashou as sy stoot. (Albei maniere van stoot.)
      2. Verder het hy n sidewinder exhaust wat double up as n old school pislelie.
      3. Kak en hare op die bonnet wat enige voel opkerf vir instant chicken breyani.
      4. n Sharkfin antenna wat nie net radio opvang nie, maar ook die robbe bangmaak langs die kus. 
      5. n Boot sluit stelsel waarmee hy ongestoord diamante, draks, AK47's giftige katte en ander kak kan smokkel.
      6. Skeurtandhaai haai tande op sy downforce wing vir fok weet hoekom.
      Het ek iets gemis?

    2. Howlow

      Uhm Erick, daai klein karretjie het 'n BMW badge op want dit is 'n BMW, 'n BMW Isetta, ……… nou sien daar leer jy iets vandag

    3. Willem Wikkelspies

      Daai "Zef is koning"  ou vat die 1ste prys vir my. Dat hy so nabei aan die XR6 staan en dan nog 'n Ford hoed so agterstevoor ook dra. Hy kort net 'n brannas so 4 vingers duk in sy hand.
      Dan bring dit my tot die oranje gevaarte heel laaste. 
      Daai sigsorste langs die kant van die kar is nogal erg. Blykbaar die 2 agter was nie genoeg nie. Dan het die bra nog sulke cup holders ook orals op sy bonnet…erg Zef

    4. Die Vrotkol

      Net soos die ander kan ek boekdele skryf oor die ZEFSPOTTERS van die week . EErs daai Ladysmith ,Dis mos n Passat ? dit is nou n fokkin noble prys werd ! Ek bied hom 2000 aan .
      Dan die Sierra , ek moet se hy lyk nie sleg nie , ek moet noem eintlik mint hy het nie eers daai kak plastiek swart backwindonwhatever' en geen holographix op die venster , wat in Sierra kringe as status beskou word ,nogal n xr 6 ,hulle is fokkin skaars want fokkin baie van hulle net soos die Opel Boss , was net tevinnig vir die Paloekas in daai tyd , daar was selfs lewens verlies [dit was voor the Jaws of life ] Die Suspension op die Sierras was nog altyd vir my van 'twyfelagtige natuur ' kan mootlik wees hoekom hulle so lekker om n lamppaal gevout het in die tagtige jare nie hierdie lawwe Fibreglass van die jaar 2000 is geen uitdaging vir die moderne Petrolkop , even n halwe perastalse knak hulle . Ek wonder watse Rims het hy op , maybe  en even nog een van daai oldschool scopes , die paint job lyk ook nog original , die SIERRA kan ek julle belowe se timing is bietjie uit , dat as hy afslack , hy backfire .BIG UPS BRIEKMERK ! Gee gerus nog n bietjie detail van waar julle haar raak geloop het ?
      Dan kom ons by daai verskooning van n man in n G string , Bra [as dit is wat jy is ] Pull jy enige poen met daai ontie ? En as jy doen watse Kwaliteit ?n Tannie in Skipante ,Tshirt en high heels met n snor ??? Maar wie weet dalk is jy soos ek , as ek getrek is dans is, ek nie net baie slim nie , maar ek het geen standaarde nie , een van my Pethates . Dalk is jy net gay , nee ek judge nie ek dink maar net .
      Dan laaste , een die KAK ZEF BLIKSEM in Struisbaai se hawe , daai Oranje Polony , note die 3de uitlaat , onder die agter deur . en die paintjob pers Pinstripe op die horrible Bodykit . N baie berigte bende in Kraaifontein Die Rooikappies word ook soms in Struisbaai gesien . Die bra is n fitter en Turner , en in sy spaar tyd fok hy karre op met belaglik kak en stront op sy Maxima . Maak my siek !
      ova en out 

    5. Vieslike Verdi

      Ek bly in Kraaibak en het nog nie daai stuk orange kak hier sien rondsluip nie
      Ek is seker daai CF no is ook ge "hotwire"
      Fok, party mense is darm maar net eenvoudig fucked up verby
      XR6 Sierra, what a classic, (

    6. Die Vrotkol

      N pel van my het Pics van die Kraaifontein koets in Roberson by n wyn fees [Suprise suprise ek vermoed dit was dalk by die Van Ryns Brandy cellar ]   hopelik Foward hy dit na volgende week se Zefspotters . 

    7. Prof. Bokdrol

      En mens woon paarties by waar manne wat G-strings dra op die bank uitpass en jy hulle ass fotografeer omdat – uhmmm…

    Gooi Comment