Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffin2 Eiertjies

As ek vleis koop, koop ek nie cheap kak ni! Net vleis wat R999.99 per kg is
Barend

IMG02391-20120804-1828

More Griff
hier is 1 vir die zef spotters wall of fame
Boris

IMG-20120804-00080

'n Vriendin het dit af geneem op Naboom
James

Voor

Hi Griff
 
Ek het hierdie beauty gesien in Abu Dhabi waar ons bly. Die ou het obviously "Welkom virus" opgedoen, dis kak aansteeklik en kak gevaarlik!
Herman

SAM_2323 (800x600)

SAM_2322 (800x600)

Geen versekering
Lindie

Pretoria-20120730-00224

Griff,
Was moeilik om te besluit of sy het of nie…
Zeffer in colbyn!
Stephan

IMG-20120807-00128

Bloemfontein en Bloemhof zeffers
Brian

Bloemfontein

Bloemhof1

Bloemhof2

Hierdie is 'n kleuterskool in Plaston naby Witrivier, Mpumalanga. Scary!! He he!
Stephan

366

Check so ‘n bietjie. Derde van onder. Met so ‘n van gaan jy sukkel om hom sleg te se. Hy was ‘n condender in die 105+ weightlifting.
 JPK

Stellenbosch-20120807-00090

Griff,

Kry jy iets terug van SARS as jy die 'kennisgewings' volg?
SP

IMG00733-20120810-1053

Die wat in Strubensvalley bly moet kennis neem aan die naams veranderings wat plaas vind, dus nie meer Little Falls nie maar tans Little Balls
Barend

IMG01434-20120812-1137
 

Deel met jou tjommies!

    griffinLaasweek se zefspotters

    Comments

    Gooi Comment