Herp-derps, dust bunnies en high-life by Oppikoppi

In Oppikoppi deur griffin2 Eiertjies

Ons is terug in so paar stukke van Oppikoppi af en dit was 'n fokken harde een gewees. Terwyl ons wag vir die res van die crew om terug te kom met videos en foto's, kan julle solank kyk na so paar herp-derps en dust bunnies. Sodra ons al ons shit bymekaar het sal ons vir julle 'n re-cap gooi. Ons het 'n ton foto's en video's/

Hoop almal het veilig by die huis aangekom…

Herp-derps

IMG_5531

IMG_5541

IMG_5535

IMG_5547

IMG_5498

Dust bunnies

IMG_5488

IMG_5511

IMG_5517

IMG_5527

IMG_5539

IMG_5546

IMG_5536

xtina

IMG_5494

IMG_5506

IMG_5490

High life
Moerse dankie aan Kreef Hotel wat vir ons hierdie fokken larney spot opgestel het. Inception tent vibes met 'n tent binne 'n tent – kompleet met met picket fence, leopard print gordyne, eie toilet, disco ligte, 'n disco ball en 'n big screen TV wat porno gooi. O ja, en dan die Windhoek Honeymoon Lube Tube wat 'n pyp straight van die bar af gekry het in case ons biere of ander dop nodig gehad het. Niemand het nog ooit so larney by Koppi ge-crash nie.

IMG_5558

IMG_5618

IMG_5614

IMG_5617

Carel Hoffman se Koppi round-up

Deel met jou tjommies!

    griffinHerp-derps, dust bunnies en high-life by Oppikoppi

    Comments

    1. Vlam

      Ek het gefokken wonder wat daai honeymoon lube tube voor is. 

    2. Prof. Bokdrol

      Bly om te sien ek is nie die enigste fokker wat instinktief vuilgat idees oor daai lube tube gekry het nie…

    Gooi Comment