Mike Basson van Avatard night club gaan nou 'n music video maak. As ons die bra so uitcheck, sal die music seker teen 148 "boets" per second gooi. 1 September is niemand ander as nie David Hasselhoff ook by die club. Ons sal dit dik smaak om video kamera's saam te vat en te gaan kak maak met die marabs, maar gelukig is ons daai aand by 'n party wat ongeveer 148 keer cooler is…
Stempaal
Loading ...Kom-petisies
Dinge om te doen
Inligting met trots verskaf deur:
Kief Tunes
WatkykjyTubes
-
Die week se top 10
Afdelings
WKJ op jou Garmin
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Phuket, maar Thailand is kaklekker! (deel V)
- Life on The Road – Learn Guitar with David Brent
- Laasweek se zefspotters
- Sondag. Skêre met skietgoed.
- Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Score tickets na Park Acoustics se derde birthday!
- Totally verskillende predictions vir die naweek se SuperBru
- Mission Metallica: Accomplished.
Interwebsradio.com
WKJ SuperBru team
-
Watkykertjies Tune
- HOT LIPS on Hoe om te naai… week#1 van 4
- einafok! on Life on The Road – Learn Guitar with David Brent
- Alibaba on ‘I’ve always got a yell in my pocket’ – Wat Kyk Jy? interviews Metallica’s James Hetfield.
- Bokbal se Oupa on Laasweek se zefspotters
- Belhamel on Bittereinder – Kwaad Naas feat. Shane Durrant
- kleinattie on Dis naweek, kom ons fokken duik!
-
-




8 Comments
Mike, Mike the man lyk meer na n poes n poesprop. n Wannebee Vietnam chopperpilot as mens na die bril kyk wat worshond drolle rook, en dra sekerlik ook nog n lang mes op die heup, wat vir R 15 by China mall gekoop is. Wat meer kan ons se.
Ek dink al hoe meer hy praat aspris so fucked up en dat die eerste video se vibe heeltemal beplan was.
Aag nee man, julle is nou net fokken jaloers – dis seker die befokste club in die land, OOIT !!!!!!!!!!!!! Jisis maar daai Mike ou is cool hoor, iceream sal op sy vel vasvries ek sê julle !!
<not>
Moenie ons skepper se naam hier insleep nie. Dit is onvanpas in sulke kommersiele gemors videos.
Ek dog julle het in die vorige post die plek gelike :-? Ek stem saam met ekke, ek het in die vorige video gedink Mike lyk soos 'n doos, maar die video is hy op 'n ander level
Goeie idee om geld te maak om sy beleggers terug te betaal, daar waas laas week 'n likwidasie aansoek in die Suid-Gauteng Hof in Johannesburg teen Avastar omdat Mike the man nie sy beleggers betaal nie……wat toe geskik is op die einde.
"150 000 views on youtube!!!" Janee… 150 000 mense wat dink jys n kont…..
Bambi… moenie jou religieuse kak hier kom insleep nie.
Avastar en Mike maak my effens naar. Van wanneer af is 160k views op YouTube baie?