Everything I do. I do it for you. In ‘n fluisterstem.

Hierdie gaan defnitief jou Maandag opkikkier, want at least is jy nie hierdie vaak Faan nie. Hy is fokken lief vir Emily en hy het dik palmbome op sy hempie.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Fokken zef videos. Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

50 Comments

  1. Alibaba
    Posted August 27, 2012 at 12:37 pm | Permalink

    Dis die downside van verbruikersvriendelike elektroniese toestelle.

  2. Slicer
    Posted August 27, 2012 at 1:31 pm | Permalink

    hahaha, hoe jammer kry ek vir Emily

  3. David
    Posted August 27, 2012 at 1:37 pm | Permalink

    Gesigsuitdrukkings gaan swot by die Keanu Reeves School of acting ballas? Hang jouself aan een van daai bome asb.

  4. Steve-O
    Posted August 27, 2012 at 2:33 pm | Permalink

    ek het net een vraag: ek hoop die siek mense wat die video geneem het, het darem die arme seuntjie trug geneem na sy skool vir die meer spesiales? goeie fok…

  5. fief
    Posted August 27, 2012 at 2:42 pm | Permalink

    this post just gave me cancer…..

  6. Andre
    Posted August 27, 2012 at 3:07 pm | Permalink

    'n Duidelike produk van inbreading!!

  7. Vuil Piel Fritz
    Posted August 27, 2012 at 3:33 pm | Permalink

    Nou moet ek my ore uitspoel met Jeyes Fluid!!!

  8. Chopper
    Posted August 27, 2012 at 6:45 pm | Permalink

    Kan iemand nie hierdie dom poes in 'n bucket gaan versuip nie!

  9. Posted August 27, 2012 at 7:45 pm | Permalink

    Goeie fok! as enige ou dit ooit aan my moet doen…sal sy stembande uitruk en dit terug pos aan die arme ma wat hom gebaar het!

  10. Prof. Bokdrol
    Posted August 27, 2012 at 8:37 pm | Permalink

    Riana! Sorrie girl, ek het bietjie van 'n Pavlov effek ontwikkel na daai foudie van jou van so 'n paar maande gelede…fok, daar kwyl Dr. Onk ook alweer op sy trui…'lykit met 'n vars prenkie van jou funbags om ons te herinner? But we digress…ek was so verheug soos 'n OppiKoppiganger wat 'n koekie seep sonder pubes in die stort ontdek het om daai klein precocious dikgat snotkop se Yankee aksent te hoor – fokweet, as hy Afferkaans was het ek nou elke fokken voorouer al die pad terug tot in Holland onteien.

  11. Flippers
    Posted August 27, 2012 at 11:52 pm | Permalink

    Waddefok. Wat is fout met julle mense. Weet julle nie dat julle nie die mensies by Gateway skool moet afneem nie!? Die beste ding van die video is dat ek my bier opgekots het en weer kon sluk.

  12. Joster
    Posted August 28, 2012 at 7:19 am | Permalink

    RUN EMILY, RUN!!!

  13. bulperd
    Posted August 28, 2012 at 7:32 am | Permalink

    Dit is wat jy kry van Niggienaai

  14. Dr. Crit
    Posted August 28, 2012 at 9:25 am | Permalink

    Liewe fok my ou. Verwag 'n kuiertjie van die idols mense om jou stil te laat verdwyn of die cops wat jou 'n briefie kom serve om nie nader as 'n 1000 seemyl van die chick af te wees nie. Darem is die volume van jou hemp hoer as jou stemmetjie. Jirre laat ek gou uit my mond uit gaan kak…

  15. Linda
    Posted August 28, 2012 at 4:23 pm | Permalink

    Ek wonder hoe klink al julle fokken mans as julle vir die girls wil serenade.
    Gee hom a break….hy try ok maar net.  Julle is almal faktap!!!

  16. Nazidoos
    Posted August 28, 2012 at 8:14 pm | Permalink

    ja nee dis uiters tos

  17. Posted August 28, 2012 at 9:22 pm | Permalink

    lol! dit hang nie van my af nie! ek kan nie net random pics van my boobs op watkykjy post nie!

  18. David
    Posted August 29, 2012 at 7:43 am | Permalink

    @Linda, ek serenade nie die girls nie, ek wys my vleis.

  19. Prof. Bokdrol
    Posted August 29, 2012 at 11:45 am | Permalink

    Riana! Moenie nou verskonings maak nie, ons wag in spanning (fok, daar begin Dr. Onk weer op sy trui te kwyl…) jy weet moes jy moet dit e-mail na griffin@watkykjy.co.za dan kan hy eers bietjie perv oor die foudie voor hy dalk besluit om dit vir ons iewers te gooi? Pose met jou man / boyfriend / watookal se rollie, dan is jy dalk gelukkig genoeg om die eerste Zef Afferkaanse Sondag Skêr Met Skietgoed te word? Ag toe nou man, have a heart so 'n bietjie vir ons WKJ fappers man…

  20. JagsJannie
    Posted August 29, 2012 at 12:05 pm | Permalink

    Linda, Linda, Linda! Wil jy nie asse-fokken-blief eers bietjie die vibes op ander artikels check alvorens jy sekere mans kak gee nie? Op die, rookie, maar splinternuwe verskyning van jou met so 'n fatale en blatante veralgemening gaan jy verseker 'n dwarsklappie op jou koekie kry suster!

  21. Ou de Doos
    Posted August 29, 2012 at 12:18 pm | Permalink

    As jy regtig in hierdie day and age wil serenade, wees ten minste halfpad-doos-dronk !!

  22. Prof. Bokdrol
    Posted August 29, 2012 at 1:35 pm | Permalink

    NS: as ek sê pose met jou man se rollie bedoel ek sy vuurwapen, nie sy wedding vegetables nie – net dat ons mekaar nie dalk misverstaan nie…

  23. Belhammel
    Posted August 29, 2012 at 2:49 pm | Permalink

    Ek stem Prof. Dat iemand met sulke talent soos Riana dit vir haarself agter die katoengordyn hou is totaal onaanvaarbaar in my boekie. Kom nou meisie, have n heart ek se!

  24. Willem Wikkelspies
    Posted August 29, 2012 at 3:25 pm | Permalink

    Goeie FOk! ek het nie tyd vir emo laaities nie. Ek kon 'n hele 6 sekondes luister, niks meer nie. Plaas maak hy eerder iets soos daai Ghandam style song…

  25. Posted August 29, 2012 at 8:14 pm | Permalink

    haha have a heart nogal? ek is 'n onderwyseres en onderwysers doen nie sulke dinge nie! ;) wel…net party…

  26. Jou_mase_tikibox
    Posted August 30, 2012 at 9:04 am | Permalink

    Die video is remove, kan nie sien wat hier aangaan??

  27. Belhammel
    Posted August 30, 2012 at 9:49 am | Permalink

    Ai Prof. Die meisie is halstarrig. Ek dink ons moet gatkruip…
    En Riana, dankie dat jy my fantasiee nou tot op die next level gevat het met jou onderwyseres praatjies. 

  28. griffin
    Posted August 30, 2012 at 10:12 am | Permalink

    Sulke goed gebeur van tyd tot tyd. Sal maar iemand anders se upload moet soek en replace…

  29. griffin
    Posted August 30, 2012 at 10:14 am | Permalink

    Problem solved

  30. Bakstein
    Posted August 30, 2012 at 10:35 am | Permalink

    Prof, hoe sou jy die tyd verwyl wanneer Dr.Onk die belangrikheid van visuele stimasie tydens 'n fap-sessie aan Riana verduidelik?  Is hy enigsins in staat om so gesprek te kan voer, of is die kwylery te erg? En ook in sy opinie, watter tipe visuele materiaal is nodig vir 'n epiese, grondverskuiwende, krans-weergalmende sessie?

  31. Belhammel
    Posted August 30, 2012 at 12:27 pm | Permalink

    En Riana, dankie dat jy my fantasiee nou tot op die next level gevat het met jou onderwyseres praatjies. 
    En Riana-met-die-asemrowende-tiete, dankie dat jy my fantasiee nou tot op die next level gevat het met jou onderwyseres praatjies. 
    Skuus manne net gou n spelfout reggemaak. Fok hoop dit werk….

  32. Posted August 30, 2012 at 3:52 pm | Permalink

    haha belhammel, lyk my jy is ook een van daai ouens wat dink dat flattery jou orals in die lewe sal bring…goed, jy het my aandag..

  33. Dirk Diggler Diktros
    Posted August 30, 2012 at 5:21 pm | Permalink

    Sowaar as parra manel dra,
    die storie is waar my bra…
    eendag was daar n goose
    sy was nie heeltemal loose
    sy was wel bedeeld
    en dit sonner brille vol booze…
    maar van uithaal en wys
    dit gee sy boggerol prys,
    so, kussingbuters en manne van weleer
    vanaand slaan ons hand aan eie boesem
    al maak dit hoe seer…..
    Ai Riana, jy gee my n knop
    en ek skop
    op met gal-lopsop……DDD

  34. JagsJannie
    Posted August 30, 2012 at 5:33 pm | Permalink

    "Juffrou, juffrou! Ja, Jannie? Juffrou het darem maar 'n mooi rompie aan. Dankie Jannie. Wil juffrou nie iets kom kyk nie asseblief? Wat kom kyk nie, Jannie? Ek't alweer my uitveer laat val juffrou"

  35. Belhammel
    Posted August 30, 2012 at 6:03 pm | Permalink

    Riana-met-die-asemrowende-tiete, soms werk dit nogals om ander op hul sterk punte, gawes, skoonheid, ens, te wys.
    Dit laat hulle besef hoe spesiaal hulle is en gevolglik deel hulle dan daardie spesiale "iets" met ander wat juis smag daarna. 
    In jou geval kan ek alreeds agterkom jy het meer aan jou as net n mooi lyf. Jy is spontaan, funny, intelligent, liefdevol en meededeelsaam en moet net oortuig word dat mededeelsaamheid ook n wonderlikke einskap is.
    En verder is seker dat as jy wel besluit om om paar kiekies na griff te e-mail, jy wel een van daai gevaarlike skietmeisies kan word. As jy nie n geweer het nie, moenie worry nie – ek reken hy sal sommer n rollie in photoshop.
    Ek sal natuurlik legend status verwerf op "Watkykjy" indien jy oortuig word en dalk sal ek genader word om n paar rubrieke  oor die liefde en mooi afrikaanse skoonhede in te stuur. Iets soos "Kaptein Onderbroek"
    Slaap gerus daaroor. Sweet dreams. XXX

  36. Prof. Bokdrol
    Posted August 30, 2012 at 7:20 pm | Permalink

    Hey manne, check wat grawe ek op uit die argiewe!
    http://www.watkykjy.co.za/2012/03/en-die-wenners-is-2
    Fokkit, hoe wens ek nou ek was weer op skool – ek sal mos aspris my somme opfok, of my Afferkaanse grammatiekka tjommel dat Juffrou my bietjie na skool kan laat bly vir "detensie" en so 'n bietjie "spesiale aandag"…

  37. Posted August 30, 2012 at 8:15 pm | Permalink

    Belhamel, jy weet ne, as jy een van my studente was sou jy dalk net volpunte gekry het vir daardie pragstukkie wat jy ingedien het as motivering vir nog kiekies…jou pleidooi val nie op dowe ore nie, en ek sal dit dalk net oorweeg om gehoor te gee aan jou en die ander se versoek. Ek het nou wel nie 'n rollie nie, maar ek is seker ek kan compromise…tot later

  38. Belhammel
    Posted August 31, 2012 at 8:34 am | Permalink

    Dankie Prof! Ek het my hart uit gesoek daarna. Visuele Perfeksie!!!
     
    Dankie Riana-met-die-asemrowende-tiete. Jy's n legend. Ek wens daar was meer meisies soos jy. Ons almal wens so. Jy het ook nou toestemming om die spelfout in jou naam reg te maak. Tot later dan…

  39. JagsJannie
    Posted August 31, 2012 at 12:41 pm | Permalink

    Geagte Prof, met verwysing na jou link en my persoonlike opinie gelug op 18de Maart, wil ek katagories bevestig dat ek nog steeds nie my siening aangaande Riana se baie fokken mooi tiete verander het nie. Sy stimuleer die kak uit my hele lyf uit en die is nou een-stuk-piel. Kan nie eers my oog knip nie! Fok!

  40. Posted August 31, 2012 at 8:02 pm | Permalink

    haha dis net 'n plesier…moet sê julle reaksies gee my nogal 'n moerse kick. Julle moet pasop, netnou kry ek 'n ego so groot soos my boobs!

  41. Belhammel
    Posted September 1, 2012 at 1:48 pm | Permalink

    It's not bragging if you can back it up…

  42. Posted September 1, 2012 at 9:25 pm | Permalink

    Lol ek dink ek kan dit op back. net jammer julle bly nie in die kaap nie ;)

  43. Belhammel
    Posted September 2, 2012 at 1:06 pm | Permalink

    Ek weet jy kan. Dis hoekom ek se jy mag maar brag. Ek is selfs bereid om Kaap toe te ry vir n persoonlikke inspeksie op jou bragging rights.
     
    Dit sal egter wyser wees om n ou kiekie vir Griff te stuur aangesien my persoonlikke inspeksies baie deeglik uitgevoer word en self kan ontaard in iets waarvoor jy dalk nie opgewasse sal wees nie. (Fok nou brag ek en weet nie of ek dit kan back nie…) Ek se jou wat. Jy's n onderwyseres en mag nie ge-identifiseer word nie, oor verskeie redes. Hoe lyk dit met n foto, nes die vorige ene, gecrop waar mens jou nie kan id nie, maar met 1 groot verskil: Nikse gunsteling kledingstukkie nie? 
     
    Ek kan after all nie so selfsugtig wees om daai eye-candy alles vir myself te hou nie. Die res van die ouens sal my ewig kwalik neem. Aan die ander kant, as ek jou uit jou bra uit kan praat sal ons n paar harte (en ander organe) baie bly kan maak. Sien dit as ons "good deed for humanity." ;-)
     
    Oor na jou pragtigge Riana.
     

  44. Posted September 2, 2012 at 3:52 pm | Permalink

    Haha dink jy dat jy opgewasse is of weet jy dit vir 'n feit? soos ek al vir baie hoopvolles gesê het, ek stel belang in mans, nie seuns nie. maar om terug te kom by die foudie, ek het probeer e-mail, maar dit werk nie. So sorry ouens, lyk my julle luck is uit!

  45. Belhammel
    Posted September 3, 2012 at 7:15 am | Permalink

    Ek se juis ek weet nie of ek dit kan back nie. Jy mag my dalk die les van my lewe leer, maar ek is altyd bereid om te leer ;-)
     
    Om terug te kom na die foudie – moenie so gou opgee nie my meisie. Gee jou beste soos met alles in die lewe. Ek hou die nuwe posts met spanning en opgewondenheid dop.

  46. JagsJannie
    Posted September 3, 2012 at 10:21 am | Permalink

    Geagte Rian,
     
    ek's nou nie 'n IT foendie nie maar tensy jy 'n Nokia 3310 kan ek jou probleem verstaan. Jy lyk na baie intelegente jong maar welbeelde dame en besit VIRSEKER 'n I-Phone of BB. Aldus, jpg foto en e-pos aan Griff by adres so goedgunstig verskaf deur ons hoog geagte Prof. Even ek hier in die woestyn het dit al reg gekry. Asse-fokken-blief! Toe!

  47. JagsJannie
    Posted September 3, 2012 at 10:22 am | Permalink

    Moet fokken lees "welbedeelde". Die fokken Maandag blues alweer in "gum bootse"!

  48. Vok Julle
    Posted September 6, 2012 at 4:57 pm | Permalink

    Sjoe maar julle is n klomp dose.

    Los die man dat hy sing.

  49. Prof. Bokdrol
    Posted September 6, 2012 at 6:47 pm | Permalink

    Vok Jou ook – hy sing soos 'n doos, sela. En in die konteks van die gebruik van die vroulike geslagsdel as skelwoord is ons "doose" en nie "dose" nie – mind jou fokken grammar, asseblief.

  50. Prof. Bokdrol
    Posted September 6, 2012 at 6:50 pm | Permalink

    NS: En in die konteks van Dr. Onk se eerste sixpack het "geslagsdeel" 'n derde "e" in…

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">