Earl Rose poes sy BMW in ‘n vis & chips joint in.

In Zefgatte in die nuus deur griffin13 Eiertjies

Earl Rose en sy vrou het lekker ge-jol en fles gevat by Rumours en toe drie uur die oggend sy BWM teen 'n kakvinnige spoed in 'n vis & chips joint wat mense al vir meer as 40 jaar lank serve vasgepoes in Gordon's Bay. Lyk my die bra is nie net kak met met rugby nie. Hy kan ook nie fokken bestuur nie. Of hy was poes honger en haastig gewees om bietjie vis te score.

Ironies genoeg is hierdie nie 'n rumour nie.

Hier is drie CCTV kamera's met verskillende angles.

griffinEarl Rose poes sy BMW in ‘n vis & chips joint in.

Comments

  1. Evert

    Lekker dronk. Hy kan net bly wees niemand het seergekry nie.
    Die naai gaan nog loskom ook, want sy bloed is nie getrek nie. "Die polisie het nie geweet wie bestuur het nie?"
    Watse kak verskoning is dit?

  2. Eben

    Ek my nou kak gelag vir die brokkie nuus. Wel done. Oh en ek hoop Earl het toe sy vis gescore.

  3. marmot

    ja nee kyk hier… ek was ook AL so lus vir vas en chaps

  4. David

    Die dom kont bestuur soos wat hy rugby speel/gespeel het. Tosser.

  5. Die Vrotkol

    Kan ons n Snoek en Tjips PArcel kry , en n 500ml Coke ! 
    Sout en Asyn ook asseblief . 

  6. Die Vrotkol

    Fok man KAal bo lyf , 3 uur die oggend , in die WINTER , al kruipende die toneel verlaat , en dan soos n fookin dronk gat soos n krap loop doen tot in die middel van die pad . 

  7. Prof. Bokdrol

    Jaaa jong, jy kan die marabs uit die 'Flats uit vat maar jy kan nie die 'Flats uit die marabs uit vat nie…

  8. Verbaas

    Die fokker het nie net die draai gemis nie, hy ry sommer aan die verkeerde kant vannie pad – kyk nou net wat gebeur as jy kortpad vat.

  9. Dirk Diggler Diktros

    Wat van ons systap die voorspel en roep die ding by sy naam.  1)  Daar is geen probleem wat drank nie kan oplos nie. Earl wou slegs met die deur innie huis val soos die coach hom geleer het en line-break.  2)  Moet nooit drank blameer vir jou eie swakhede nie, drank het sy trots.  3)  Soberheid is vir betuurders wat nie drank en dryf kan hanteer nie.  4)  Met verwysing na 3)  "Dryf" is n anglisisme.  n drol "dryf" in die water in die kakhuis.  DDD

  10. thylab

    Fokkit as hy maar net kon side-step in rugby soos hy doen as hy gesuip is sou hy dalk beter rugby kon speel!

  11. SLEDGE

    Ek's net die MOERIN oor daai Shop, ek was die 1ste week in Augustus by daai selle possie (Gereeld) om LEKKER vis & Chips te gaan tant, en nou is die shop Fucked.
    Rose, jou DOOS!

Gooi Comment