Dis naweek, kon ons fokken duik!

Kan jy die lente al ruik? Fokkenhel, dis net om die draai! Roomys, swem en turbo floats (brannas, coke en roomys) sal aan die orde van die dag wees. Net gou-gou 'n omsendbrief vir die oudstes en enigstes:

Ons is besig om te cast vir 'n secret next level TV ad en kort drie heavy talentvolle kinders. Actually kort ons net een. Ons het klaar die ander twee opgespoor. Die kids moet tussen die ouderdom van 4 en 7 wees (of klein vir hulle ouderdom) en een of ander musiekinstrument fokken goed kan looi. Klavier, dromme, kitaar ensovoorts. Jy kry die idee. Miskien het jy 'n klein nefie of weet van 'n tjommie se kinders of het self een. Een kind en een grootmens om die rol te vertolk. Jy kan bietjie extra zak maak daarmee. Kontak ons vir verdere info / instruksies. O ja, en ons soek nie existing kinder actors of agencies wat ons kontak nie.

Kief. Nouma laat ons fokken duik! Dit is after all naweek…

klaargeduik

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in duik, naweek. Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

4 Comments

  1. Posted August 17, 2012 at 3:09 pm | Permalink

    ek sal daai flits in haar parra druk

  2. Beesbal
    Posted August 18, 2012 at 6:48 pm | Permalink

    muff dive….

  3. Prof. Bokdrol
    Posted August 20, 2012 at 7:10 pm | Permalink

    Hoekom, Jagsmoer? Het jy dan nie 'n piel nie?

  4. SHANE
    Posted August 22, 2012 at 9:04 am | Permalink

    EK WIL HAAR DUIK

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">