Dis naweek, kom ons fokken duik!

In Kompetisie deur griffin15 Eiertjies

Ons duik sommer fokken straight in die lente hierdie naweek, Onthou die party more by Tweefontein Melkery met Hownlin’ Shibanskie, Blat Cat Bone en meer…

Kompetisie! Wen Bier!
Voor ons duik, net vinnig ‘n formaility: Baie van julle het nou seker al gehoor dat Blink Stefanus besig is om pryswenner bier te maak. Die bier is seriously fokken lekker en jy mag dalk daarvan in die hande gekry het by die Watkykjy Pre-Apocalyptic party in Junie of by BraaiBoy se world record vibes. Blink is nou besig om sy bier uit te rol na pubs toe en fokus op die oomblik op die Fourways area in Jolburg voor dit landwyd gaan uitrol. Jy kan by Mash Tun in Pineslopes inpull om Blink Stefanus on tap te drink. (Dis oorkant die pad van Monte Casino op Witkoppen)

Andersins kan jy ‘n kas Blink Stefanus bier wen hier op Watkykjy. Dis twaalf liter bier, pappie! Elke botteltjie is 500ml. Al wat jy moet doen, is om vir ons ‘n kakpraat storie te spin soos hierdie omie in die video en op YouTube te laai. Stuur vir ons die link voor volgende Donderdag 20:00 en Blink Stefanus sal ‘n wenner kies. Let wel dat hierdie kometisie slegs vir Watkykertjies in Gauteng is want die bier moet deliver word. Blink trust nie couriers wat sy bier gaan opfok nie… Ons sal die wenner se video op Watkykjy gooi en links gooi na die ander entries volgende Vrydag. Blink het confirm dat hy at least vir die volgende twee maande lank elke tweede week ‘n kas bier sal weggee, maar ons sal met die man probeer redeneer om dit elke week te doen…

Kry daai entries in en gaan trek jou fokken plakkies aan, want dis naweek en ons moet fokken duik!

tiete sunset

Deel met jou tjommies!

    griffinDis naweek, kom ons fokken duik!

    Comments

    1. Belhammel

      Goeie fok dis Riana!!! 
       
      Of NIE. Riana is baie mooier. Dalk as dit by Sondag se skiet-katte kom sal ons haar sien.

    2. Dirk Diggler Diktros

      Now that's what I'm talking about…..Riana se kompetisie.   DDD

    3. #1 Pisscat

      Oi daai goose het mooi tietes !!!!!!!!!!!   Daai ou omie praat so lekke kak hy glo homself. 
      Fok man blink stefan, maak fokken gou met die uitrol van jou bier vaatjies,…. ek wil ook hier in snorcity daarvan kry, ek gaanie alliefokken pad na doosburg to fok nie.
       

    4. Prof. Bokdrol

      Hoe sal jy weet sy het nice lippe? Die foudie is dan ge-crop net onder haar tiete…

    5. Riana-met-die-tiete

      Haha en dan word daar beweer dat mans nie skinder nie! Belhammel, jy weet nie eens hoe ek lyk nie…ek het 'n foufie try e-mail maar dit wil nie werk nie! sorry ouens

    6. Belhammel

      Aggenee. My wereld is aan skerwe. Beeldskone Riana, hou net aan probeer – ek is seker jy sal regkom. Jy is al hoop vir die mensdom. Moenie opgee nie!!!

    7. Die Vrotkol

      RIana , kan jy nie ook een stuur met jou Boude nie ?
      Lekker Pramme bytheway

    8. David

      Wonder of die maat in die agtergrond al agtergekom het iemand het sy cherie gesteel

    9. JagsJannie

      David, hy kap gou 'n "sand-master" na hy daai fokken mooi tiete gesien het!

    10. Willem Wikkelspies

      Jirre ma die omie kan omtrent kak praat…Lekker innie son. Mooi pic Grif

    11. Will

      Julle bliksems…….. dis my vrou daai… Hoe het julle dit reg geky om n kamera te smokkel na die private beach……??

    Gooi Comment